Sorbet Soiree troudekor inspirasie

Pastelkleure is weer terug in 2014, veral die pers skakerings van dié palet.  Vir vandag wou ons graag die hele tafel ‘n “spookasem” gevoel gee.  Ons het lekker gespeel met eetbare bykomstighede (soos die onder borde en kolwyntjies).  Ons het elk van die vier stoele by hierdie tafel sy eie pastel jassie gegee en die kussings met sagte, pastel kleur en blom-ontwerpte tekstiele oorgetrek.  Die skryfbehoeftes wat ons by hierdie tafel gebruik het, laat ‘n mens ook dink aan ‘n spyskaart by ‘n ou restaurant en rond die algehele voorkoms baie mooi af.

Blank Canvas Shoot - Geving op www.mooitroues.co.za_0001 Blank Canvas Shoot - Geving op www.mooitroues.co.za_0002 Blank Canvas Shoot - Geving op www.mooitroues.co.za_0003 Blank Canvas Shoot - Geving op www.mooitroues.co.za_0005 Blank Canvas Shoot - Geving op www.mooitroues.co.za_0004 Blank Canvas Shoot - Geving op www.mooitroues.co.za_0006 Blank Canvas Shoot - Geving op www.mooitroues.co.za_0007 Blank Canvas Shoot - Geving op www.mooitroues.co.za_0008 Blank Canvas Shoot - Geving op www.mooitroues.co.za_0009 Blank Canvas Shoot - Geving op www.mooitroues.co.za_0010

Diensverskaffers: