Niel & Natasha se verlowing fotosessie

Niel en Natasha het die mooiste verlowing fotosessie gehad.  Onthou dat verlowings fotosessies lekker spontaan en informele fotosessies is waar paartjies hulself kan geniet. Dit is ook belangrik, omdat dit as oefenlopie dien voor jou troudag. Dit sal jou in staat stel om jou fotograaf beter te leer ken en gemaklik te raak met mekaar voor die kamera.  Geniet die oulike paartjie se foto’s.

Niel en Natasha_0001Niel en Natasha_0002 Niel en Natasha_0003 Niel en Natasha_0004 Niel en Natasha_0005 Niel en Natasha_0006 Niel en Natasha_0007 Niel en Natasha_0008 Niel en Natasha_0009 Niel en Natasha_0010 Niel en Natasha_0011 Niel en Natasha_0012 Niel en Natasha_0013 Niel en Natasha_0014 Niel en Natasha_0015 Niel en Natasha_0016 Niel en Natasha_0017 Niel en Natasha_0018 Niel en Natasha_0019

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf:  Debbie Lourens