Graham & Tamarin se strand verlowing fotosessie

Ons deel vandag met Mooi Troues se lesers die strand verlowing fotosessie van Graham en Tamarin. ‘n Paartjie wat nou in Engeland bly, maar oorspronklik van Suid-Afrika is.  Hulle verlowing sessie was deur Corette Faux afgeneem, ‘n Suid-Afrikaanse fotograaf gebaseer in Engeland.  Hierdie paartjie se strand verlowing fotosessie is ietsie anders vir so ‘n pragtige Vrydag.  Geniet die en deel dit sommer met almal wat jy ken.

Tamara & Graham Engagement

Tamara & Graham Engagement (2)

Tamara & Graham Engagement (3)

Hoe het julle verloof geraak?


Ons het ontmoet deur n vriendin, maar dis uiteindelik baie ironies, want sy was my beste vriendin hier in London, en Graham en sy was vriende al van hul kinderdae af in Suid Afrika. So sy het ons voorgestel.  Graham het my hart gesteel met n kom saam as “net n vriend” motorfiets rit, en so het dinge net verder ontwikkel van daar af.  Dit het toe gelei na ‘n pragtige strand verlowing fotosessie.

Tamara & Graham Engagement (4)

Tamara & Graham Engagement (5)

Tamara & Graham Engagement (6)

Tamara & Graham Engagement (7)

Tamara & Graham Engagement (8)

Tamara & Graham Engagement (9)

Tamara & Graham Engagement (10)

Tamara & Graham Engagement (11)

Tamara & Graham Engagement (12)

Tamara & Graham Engagement (13)

Tamara & Graham Engagement (14)

Tamara & Graham Engagement (15)

Tamara & Graham Engagement (16)

Tamara & Graham Engagement (17)

Tamara & Graham Engagement (18)

Tamara & Graham Engagement (19)

Tamara & Graham Engagement (20)

Wanneer beplan julle om te trou?


Ons offisiële eerste dag saam as man en vrou het ons begin by die Magistraat Kantore in London op die 1ste Junie, maar ons wit trouedag was in Griekeland, ‘n klein eiland naamlik Santorini saam met ons familie en beste vriende.  Dit was ‘n droom troue, op die strand nes ons strand verlowing.

Tamara & Graham Engagement (21)

 

Tamara & Graham Engagement (22)

Tamara & Graham Engagement (23)

Tamara & Graham Engagement (24)

Tamara & Graham Engagement (25)

Tamara & Graham Engagement (26)

Tamara & Graham Engagement (27)

Tamara & Graham Engagement (28)

Tamara & Graham Engagement (29)

Tamara & Graham Engagement (30)

Tamara & Graham Engagement (31)

Tamara & Graham Engagement (32)

Tamara & Graham Engagement (33)

Tamara & Graham Engagement (34)

Tamara & Graham Engagement (35)

Tamara & Graham Engagement (36)

Tamara & Graham Engagement (37)

Tamara & Graham Engagement (38)

Tamara & Graham Engagement (39)

Tamara & Graham Engagement (40)

Tamara & Graham Engagement (41)

Tamara & Graham Engagement (42)

Tamara & Graham Engagement (43)

Tamara & Graham Engagement (44)

Tamara & Graham Engagement (45)

Tamara & Graham Engagement (46)

Tamara & Graham Engagement (47)

Tamara & Graham Engagement (48)

Tamara & Graham Engagement (49)

Tamara & Graham Engagement (50)

Tamara & Graham Engagement (51)

Tamara & Graham Engagement (52)

Tamara & Graham Engagement (53)

Tamara & Graham Engagement (54)

Tamara & Graham Engagement (55)

Tamara & Graham Engagement (56)

Tamara & Graham Engagement (57)

Tamara & Graham Engagement (58)

Tamara & Graham Engagement (59)

Tamara & Graham Engagement (60)

Tamara & Graham Engagement (61)

Tamara & Graham Engagement (62)

Tamara & Graham Engagement (63)

Tamara & Graham Engagement (64)

Tamara & Graham Engagement (65)

Tamara & Graham Engagement (66)

Tamara & Graham Engagement (67)

Tamara & Graham Engagement (68)

Tamara & Graham Engagement (69)

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag. Vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie. Wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Corette Faux