Wit minimalistiese trou inspirasie

Vandag is die eerste artikel uit die reeks van ses.  Hierdie artikel gaan oor tafel en dekor inspirasie.   Mooi Troues se lesers sal baie inspirasie vir hul trou dag in hierdie artikel kan vind.  Die tema vir hierdie gestilleerde fotosessie is wit, minimalisties en formeel trou inspirasie. 

Rol gerus af om meer te sien oor hierdie wit minimalistiese trou inspirasie gestilleerde fotosessie.  Benodig lesers nog meer inspirasie? Klik hier vir meer trou inspirasie.  Indien lesers opsoek is na betroubare diensverskaffers, om jul te help met jul troudag, gaan gerus na Mooi Troues se trougids

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (26)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (36) Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (35)

Dekor Inspirasie

Die dekor inspirasie bestaan uit moderne elemente.  ʼn Bietjie duif grys om die wit te breek.  Wit glas en wit keramiek om by die formele buite trou tema te pas.  Die minimalistiese trou tema word verder versterk deur die plasing van een soort blom, in ‘n witterig skakering houer.  Minder is beslis meer!

Wit minimalistiese trou inspirasie Wit minimalistiese trou inspirasie Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (32) Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (31) Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (30)

Spesiale Dankie

‘n Spesiale dankie aan Alida, van Leipzig Country House, vir die artikels en die inspirasie.  Dankie aan die wonderlike fotograaf en die ander diensverskaffers. Almal se bydra het dit moontlik gemaak om die pragtige inspirasie reeks met ons lesers te deel.  

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (29)

Wit minimalistiese trou inspirasie Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (27) Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (38) Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (37)

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag.  Vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie. Wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers.  Jy kan hul vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: