Wittebrood by Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom

ʼn Wittebrood by Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom, Mpumalanga is een wat jy definitief nie sal vergeet nie.  Hierdie hotel bied ʼn Skotse plattelandse herehuis gevoel, omring deur prentjie mooi natuurtonele,  maak dit die perfekte wittebrood bestemming in die Mpumalanga provinsie.  Walkersons Hotel & Spa is nie net ʼn mooi wittebrood bestemming nie, maar daar is ook baie om te doen.  Maak nie saak of jy iets sportief wil doen, of net iets ontspannend wil doen nie.  Geniet ʼn heerlike spa behandeling by hulle spa of ʼn piekniek onder die bome.  Lees meer in die artikel oor hul fasiliteite en aktiwiteite wat Walkersons Hotel & Spa bied vir gaste.

As jy nog nie getrou is nie, dan is dit ook die perfekte trou bestemming vir jou.  Veral as jy dink daaraan om ʼn naweek troue te hou saam met familie en vriende.

Rol af om meer te lees oor Walkersons Hotel & Spa.

Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom

Wittebrood Suite:


Hulle wittebrood suite is hul vlagskip verblyf opsie.  Met ʼn ekstra lengte Koning grootte bed en luukse linne, sal jy ʼn gemaklike nagrus geniet.  Die suite het pragtige berg en dam uitsigte en ʼn groot balkon om die uitsig te geniet.  Spasie is ook nie ʼn probleem nie, want die suite het oorgenoeg spasie om gemaklik rond te beweeg.  Daar is ook ʼn Morso hout kaggel in die kamer vir daardie kouer aande indien jy besluit om ʼn Winter wittebrood te hou.

Die kamer het ook twee badkamers en ʼn lieflike borrelbad!  Perfekte plek om jou wittebrood deur te bring met ʼn glasie vonkelwyn in die hand.

Hul Wittebrood suite is ten volle uitgerus met ʼn klein kroeg yskas, tee-en-koffie fasiliteite, 16 kanaal televisie, skryf tafel en skryfbehoeftes, telefoon en ʼn kluis vir jou kosbare besittings.  As jy meer wil weet oor hul wittebrood suite, klik hier.

Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom

Ander Verblyf by Walkersons Hotel & Spa:


Walkersons Hotel & Spa het ʼn verskeidenheid verblyf opsies beskikbaar.  Van 27 hotel kamer opsies tot baie oulike selfsorg kothuis opsies,  daar is iets vir almal.  Jy kan onder meer lees oor elke spesifieke verblyf soort.

Hotel kamer opsies:
Selfsorg kothuis opsies:

Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom

Restaurant en Kroeg:


Walkersons Hotel & Spa het ʼn paar opsies beskikbaar, afhangende waarvoor jy lus is.  Lees meer hieronder oor die verskillende restaurant opsies beskikbaar.

Flying Scotsman Restaurant:

Geniet ʼn heerlike aandete in die meer formele restaurant met rou klipmure, ʼn hoë grasdak plafon en ʼn snoesige kaggel.  Die Flying Scotsman Restaurant se 4-gang maaltyd spyskaart is beskikbaar vanaf 7 nm.

The Terrace:

As jy opsoek is na ʼn ontspanne restaurant, dan is The Terrace by Walkersons Hotel & Spa die opsie vir jou.   Hulle is oop vir ontbyt vanaf 8 vm en bedien reg deur die heerlike kos van hul à la carte spyskaart.

Die restaurant staan ook bekend vir hul tradisionele middag tee, wat ʼn groot bederf is in Dullstroom.  Geniet hul heerlike skons en middagtee op die stoep wat uitkyk oor hul pragtige versorgde roostuin.

As jy ʼn skemerkelkie wil drink, besoek Peggy’s Bar.

Piekniek:

Partymaal is dit lekker om jou skoene uit te skop en die gras onder jou voete te voel.  Geniet ʼn heerlike piekniek by Walkersons Hotel & Spa.  Met 14 damme wat op die landgoed is en groen versorgde tuine het jy meer as genoeg opsies om jou sitplek te kies.  Bestel jou piekniek mandjie en word bederf met ʼn heerlike Walkersons Hotel & Spa piekniek wat jy definitief nie sal vergeet nie.

Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom

Trou by Walkersons Hotel & Spa:


Moet julle nog trou?  Walkersons Hotel & Spa is ʼn populêre trou bestemming in Dullstroom, wat troues onthaal vir tussen 30 en 50 gaste.  Dan is daar ook ʼn opsie om die spasie te vermeerder na 100 gaste deur die binnehof area ook te gebruik.  Hulle doen is om elke toekomstige trou paartjie se troue spesiaal te maak.

Die prentjie mooi tuine en uitsigte is die perfekte agtergrond vir jou trou foto’s.  Daar is oorgenoeg verblyf vir jou gaste, so maak sommer ʼn naweek wegbreek daarvan.

Indien jy belangstel om meer te lees van hul trou opsies, klik hier.

Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom

Aktiwiteite:


Daar is soveel om van te kies.  Klik hier om meer te lees oor die verskillende aktiwiteite wat die hotel bied.

Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom

Spa:


Die Spa by Walkersons Hotel is die ideale rustige atmosfeer waarna almal so verlang.  Kies van ʼn groot verskeidenheid behandelings

Lees meer oor hulle spa op hul webtuiste.

Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom

Bespreek jou wegbreek na Walkersons Hotel & Spa:


Om jou wegbreek te bespreek, klik hier en besoek Walkersons Hotel & Spa se webtuiste.  Indien jy enige vrae het, kontak hul telefonies by +27 (13) 253 7000.  Jy kan hulle ook ʼn e-pos stuur indien jy enige spesifieke vrae het en om jou volgende wegbreek te bespreek.

Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom Walkersons Hotel & Spa in Dullstroom

Artikel Krediet: