Piero & Dayna se asemrowende troudag

As troue beplanner en eienaar van Strawberry Weddings & Events, het Dayna al vir honderde bruide ‘n prentjiemooi droomdag gegee – vanjaar was dit uiteindelik haar beurt.  Vanselfsprekend was daar uiters hoë verwagtinge vir hierdie paartjie se troudag; Hul troue het egter die hoogste verwagtinge oortref!  Dayna se ervaring in die industrie kan duidelik gesien word in elk van die elemente van hul troudag.  Hulle het besluit om in ‘n woud te trou en het die natuurskoon saam met betowerende dekor gekombineer as die tema van hul troue.

Rol af en geniet die Viglietti bruidspaar se asemrowende troudag.

Cathrine’s Bridal Couture wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve

Paartjie se Liefdesreis


Ons romanse het by die werk begin.  Die eerste keer toe ons mekaar sien, was dit liefde met die eerste oogopslag.  Ons albei het by Viglietti Motors, wie se naam nou verander het na Scuderia Ferrari, gewerk.

wedding at Grootbos Private Nature Reservewedding at Grootbos Private Nature Reserve Cathrine’s Bridal Couture wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve Cathrine’s Bridal Couture wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve Cathrine’s Bridal Couture Cathrine’s Bridal Couture

Die Verlowing Tydperk


Ons was vir een jaar verloof voor ons troudag.  Ek is die eienaar van Strawberry Weddings and Events;  Dus kon ek met my kennis en ervaring ons troudag self beplan.

wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reservewedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve

Diensverskaffers van Mooi Troues


Ek het vir inspirasie na die Boheemse elegansie gestileerde fotosessie op Mooi Troues gekyk.

wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve

Merkwaardigste Oomblikke


Nadat ek amper tien jaar in die trou- en byeenkomsbedryf was, was dit uiteindelik my beurt om die bruid te wees.  Om nie ‘n lid van die bruid se span te wees nie, maar dié bruid self, was wonderlik!  As ‘n troue beplanner ervaar jy nie altyd die emosies, liefde en aandag wat die paartjie ervaar nie.  Dit was so vreemde gevoel om die middelpunt van aandag te wees en nie iemand wat in die agtergrond rondhardloop nie.

wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve

Finansiële Aspekte


Ons begroting was tussen R500 000 en R580 000 – ons het bietjie oor ons aanvanklike begroting spandeer.  Ons het 79 gaste onthaal.

wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve

Die Besluitnemingsproses


As troue beplanner sien ek dikwels hoe bruide op sekere aspekte van hul troue te veel tyd en geld spandeer, en op ander aspekte nie genoeg fokus nie.  Dit was egter glad nie die geval van my en Piero nie – ons het presies geweet wat ons wil hê en ons het al die finale besluite saam geneem.  Daar was net die regte hoeveelheid elegansie en glans op ons troudag.  Daar was ook genoeg fokus op dit wat regtig vir ons albei belangrik is.

wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reservewedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve

Venue & Dekor


Die tema vir die styl van ons dekor was ‘n betowerende woud gevoel.  Ons het besluit om in Maart te trou en ons was baie bevoorreg om ‘n heerlike someraand te kon geniet;  In vergelyking met die ander maande, het Kaapstad heerlike weer tydens Maart gehad!  Omdat ons vooraf na die weer gekyk het, was ons verseker dat ons goeie weer sou kry.   Ons het dus besluit om die seremonie, drankies voor die onthaal én onthaal self, in die buitelug te hou.

4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event wedding at Grootbos Private Nature Reserve

Vermaak


Ons het ‘n wonderlike platejoggie gehad wat ons met die beste musiek bederf het!  Ons het onder die Milkwood-woud, by die Grootbos Privaat Natuurreservaat, saam met al ons spesiale gaste tot 03:00 die oggend gedans.  Dit het ons asemrowende troudag soveel meer spesiaal gemaak!

4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event 4 Every Event wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve

Wittebrood


Ons gaan ons wittebrood in 2020 by Azura Quilalea, privaat eiland in Mosambiek, geniet.  Ek het die besluit geneem om in ‘n besige seisoen van my beroep te trou; Dus moet ons wag tot 2020 dat die besige seisoen tot ‘n einde kom.

wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve

Advies aan toekomstige bruide & bruidegomme


As ek enige iets kon verander, sou ek besluit om my asemrowende troudag ‘n bietjie rustiger te vat en alles in te neem.  Die dag gaan regtig in ‘n oogwink verby en mens kry nie tyd om net ‘n tree terug te neem en werklik die hele ervaring in te neem nie.  Vat ‘n oomblik om na jou pragtige dekor te kyk, dans ‘n bietjie langer op jou gunsteling liedjie en neem genoeg tyd om jou heerlike kos te geniet.  Na maande se beplanning kom dit alles skielik tot ‘n einde; Waardeer dus al die klein details soveel as moontlik.

wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve wedding at Grootbos Private Nature Reserve

Diensverskaffers