Wen ‘n verlowing fotosessie met Michelle Kalp

Een gelukkige leser staan die kans om ‘n verlowing fotosessie met Michelle Kalp Fotografie te wen.  Die fotosessie sluit in twee uitrusting veranderings;  Wat ‘n ekstra bonus!  Hierdie is ‘n 90 minute fotosessie by ‘n plek wat die paartjie self kies.  Die reis kostes in Gauteng is ingesluit.  Foto’s sal op ‘n USB verskaf word.  Die fotosessie sluit in basiese grimering en hare vir die gelukkige dame.

Michelle se benadering is baie persoonlik vir wie julle as ‘n paartjie is.  Sy verstaan dat geen fotosessie dieselfde is nie.  Michelle sal julle as ‘n paartjie begelei en haar absolute bes doen om seker te maak dat julle gemaklik voel.  Sy wil graag in jul unieke liefdesverhaal deel en kosbare oomblikke op ‘n natuurlike en tydlose manier vasvang.

Skryf hieronder in vir die kompetisie.

 Wen 'n verlowing fotosessie

KOMPETISIE GESLUIT

Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie  Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie Wen 'n verlowing fotosessie

Termes en Bepalings:

  • Jy sal ons maandelikse nuusbrief ontvang indien jy opteken vir die kompetisie.  Ons deel nie jou informasie met enige iemand nie.  Dit is slegs vir kommunikasie tussen jouself en Mooi Troues.
  • Inskrywings sluit 15 Mei 2019.  Die wenner sal teen 20 Mei 2019 bekend gestel word op die webblad.
  • Mooi Troues bemark die kompetisie namens die verskaffer.  Ons kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, navrae en/of die eis van die prys nie.
  • Indien jy wen, kan die prys kan nie verruil word vir kontant nie en/of enige ander produkte of dienste nie.
  • Die prys is onderhewig aan beskikbaarheid.
  • Die prys is slegs geldig tot en met 31 Desember 2019.
  • Alle addisionele kostes soos venue huur en of toneelrekwisiete sal vir die kliënt se eie rekening wees.
  • Die prys sluit in reis-kostes in Gauteng.
  • Hierdie kompetisie is vir Gauteng lesers.
  • Foto’s in die artikel is slegs vir voorbeeld doeleindes.  Die prys wat jy wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
  • Enige skendings op poging om enige van die termes en bepalings te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
  • Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, sal Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.  Dit sluit in as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak.
  • Die kompetisie is ook onderhewig aan die adverteerder se eie Termes en Bepalings.  Kontak die adverteerder direk vir hulle Termes en Bepalings.