Elegante pienk Roos trou skryfbehoeftes

Vandag se Pienk trou skryfbehoeftes met die mooi Roos Illustrasie aan die kante is definitief ‘n wenner vir diegene wat opsoek is na ‘n elegante trou skryfbehoeftes.  AK Weddings & Design  het vandag se skryfbehoefte stel ontwerp en ons kan nie ophou kyk daarna nie.  Die ronde spyskaart is iets anders en pas perfek in by ‘n formele troue.  Dit rond die bord af en gee ‘n ander gevoel aan die uitleg van die tafel.  Dit is ook ‘n maklike manier om ‘n minimalistiese tafel op te helder deur die gebruik van skryfbehoeftes en kleur.

 wedding stationary wedding stationary wedding stationary

Diensverskaffer