Protea geïnspireerde skryfbehoeftes

Die Protea blom is altyd mooi, of hy nou in sy natuurlike vorm voorkom, geverf of geteken word, dit bly ‘n mooi blom.  Hierdie elegante stel skryfbehoeftes is ontwerp deur AK Weddings & Design wat Protea’s en geometriese lyne saam gebruik het om so ‘n mooi resultaat te skep.  Hierdie stel sal perfek wees vir ‘n paartjie wat opsoek is na iets modern en elegante skryfbehoeftes wat gepas is vir ‘n aand of dag troue.  Wat die stel vir ons so mooi maak is dat dit minimalisties is met die mooi protea illustrasie as detail.

 

Artikel Krediet: