Helder Blomme Uitnodiging

Januarie is ‘n maand van nuut en vars inspirasie en ons deel vandag met jou die mooiste blomme geïnspireerde uitnodiging.  Hierdie is perfek vir die moderne paartjie wat mal is oor meer helder en pret skryfbehoeftes.  Helder kleure insluitende Groen en Pienk is baie modieus in 2017 en as jy so ‘n uitnodiging na jou familie en vriende stuur gaan jy definitief baie mense se dag maak en ‘n glimlag op hulle gesigte sit.  Oh Yay het hierdie oulike uitnodiging voorbeeld ontwerp.

Artikel Krediet: