Elegante Wit & Swart Uitnodiging

Swart en Wit is klassiek sal altyd in die mode wees en lyk ook altyd baie elegant.  Hierdie uitnodiging is perfek vir ‘n paartjie wat iets simplisties, maar nogsteeds elegant soek.  Dankie Selmarie Slot vir jou kreatiewe ontwerp talente.



Artikel krediet