Geel & Grys gestileerde trou inspirasie

Yvonne Onderweegs het in Januarie 2014 haar eie argiteksfirma begin. Julle wonder seker waarom ons dit publiseer op Mooi Troues. Yvonne en Sylvia van Special Events  wou al maande lank ‘n gestileerde-fotosessie beplan om die verskillende werk elemente van beide bedrywe bymekaar te sit.

Hulle wou ook ‘n kunstige tafel bymekaar sit as trou-inspirasie vir bruidspaar wat iets anders as die norm wil doen. Dít het na die beplanning van ‘n oulike fotosessie by Slee Galery in Stellenbosch gelei.

Die gebruik van graniet, klip en teëls is ‘n duidelike bewys dat ‘n argitek betrokke was by dié fotosessie, en kyk net hoe pragtig lyk dit! Jou troue tel basies as die eerste ete as getroudes saam met al jou vriende en geliefdes, so doen bietjie moeite.

Sylvia van Special Events het sagter elemente bygevoeg soos  die tafeldoek van Tablecloth Hiring, papier loper van Paper Concepts, skryfbehoeftes van  Cinnamon Creations  en blommerangskikkings.

Die houtskool skets is óók deur Yvonne self gedoen. Dit is die perfekte tafel vir die moderne en kreatiewe paartjie.

Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding PhotographerSamantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer width= Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer Samantha Clifton Photography: Editorial Wedding Photographer

Diensverskaffers: