Vlootblou Krans Uitnodiging

Ons deel vandag met jou ‘n pragtige Vlootblou krans geïnspireerde uitnodiging met jou wat die talentvolle en baie kreatiewe Something Gold Designs ontwerp het.  Hierdie uitnodiging is perfek vir ‘n moderne en kreatiewe paartjie wat opsoek is na ‘n eenvoudige uitnodiging met die nodige detail en elegante ontwerp elemente.  Die krans skep ‘n oulike afronding om die paartjie se name, wat onmiddellik jou aandag trek.  Die ontwerpe wat hier gesien word is die selfde ontwerp net ‘n invers van mekaar.  So die kleure verskil bietjie van mekaar.

something-gold_0001something-gold_0002 something-gold_0003 something-gold_0004