Frans & Juanita se plaastroue by Delsma Farm

Frans en Juanita is ‘n paartjie wat “slimkoppe” is en mekaar ontmoet het terwyl hul B-Rek geswot het.  Ons glo ‘n studiegroep het uit net die twee bestaan en daar was meer bereken as net nommers, so het die gebeure ons gebring tot ‘n mooi sonskyn dag in die Riebeeck Vallei waar die paartjie eg aan mekaar gesweer het voor al die mense na aan hul.

Dit is ‘n baie oulike plaas troue en ons weet jul sal die foto’s en die liefdesverhaal baie geniet.

Frans&Juanita_0044 Frans&Juanita_0002 Frans&Juanita_0003 Frans&Juanita_0004 Frans&Juanita_0005 Frans&Juanita_0006 Frans&Juanita_0007 Frans&Juanita_0008 Frans&Juanita_0009 Frans&Juanita_0010 Frans&Juanita_0011 Frans&Juanita_0012 Frans&Juanita_0013 Frans&Juanita_0014Frans&Juanita_0015 Frans&Juanita_0016 Frans&Juanita_0017


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Net na matriek was ons albei Durbanville Kollege toe met die groot plan om ‘n graad huis toe te bring.  Die eerste paar maande van student wees het verbygegaan, maar B-Rek was nie al wat ons geswot het nie…

Teen die einde van ons eerstejaar, het ons ook hartsake dieper bestudeer! Ons verhouding het ontwikkel en gegaan van klasmaats tot sielsgenote en dit was net die begin van ‘n opwindende liefdes-loopbaan.


Frans&Juanita_0018 Frans&Juanita_0019 Frans&Juanita_0020 Frans&Juanita_0021 Frans&Juanita_0022 Frans&Juanita_0023 Frans&Juanita_0024 Frans&Juanita_0025


Hoe het julle verloof geraak?

Saterdag, 31 Januarie 2015, probeer Juanita my oortuig om vroegoggend saam met haar ‘n “parkrun” te doen – minwetend ek het groter planne vir daardie oggend…  Na ‘n lang gewik en weeg oor hoe dit moet gebeur, besluit ek toe om dit eenvoudig te hou sodat sy niks moet vermoed nie.  By die huis word daar kerse gepak vanaf die motorhuis tot in die sitkamer waar ek ‘n groot bos rose en klein swartbordjies waarop daar staan “SAL JY MET MY TROU???”  uitgepak het, terwyl ek op die een knie met die ring gestaan het om haar te vra.


Frans&Juanita_0026 Frans&Juanita_0027 Frans&Juanita_0028 Frans&Juanita_0029Frans&Juanita_0030 Frans&Juanita_0031 Frans&Juanita_0032Frans&Juanita_0033 Frans&Juanita_0034 Frans&Juanita_0035 Frans&Juanita_0036


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons was so 9 maande verloof, maar op ons troudag was ons bietjie langer as 7 jaar saam. 


Frans&Juanita_0037 Frans&Juanita_0038 Frans&Juanita_0039 Frans&Juanita_0040 Frans&Juanita_0041 Frans&Juanita_0042 Frans&Juanita_0043 Frans&Juanita_0045Frans&Juanita_0046 Frans&Juanita_0047 Frans&Juanita_0048 Frans&Juanita_0049 Frans&Juanita_0050 Frans&Juanita_0051 Frans&Juanita_0053 Frans&Juanita_0054 Frans&Juanita_0055


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Trou reëlings is harde werk, maar dis ‘n heerlike en spesiale tyd, so geniet elke oomblik daarvan!  Moenie bekommerd wees as iets skeefloop op julle Groot Dag nie, net julle sal weet hoe dit veronderstel was om te wees … Koester elke oomblik van julle troudag, want dit vlieg verby!


Frans&Juanita_0056 Frans&Juanita_0057 Frans&Juanita_0058 Frans&Juanita_0059 Frans&Juanita_0060 Frans&Juanita_0061Frans&Juanita_0062 Frans&Juanita_0063 Frans&Juanita_0064 Frans&Juanita_0065 Frans&Juanita_0066 Frans&Juanita_0067 Frans&Juanita_0068 Frans&Juanita_0069 Frans&Juanita_0070 Frans&Juanita_0071 Frans&Juanita_0072 Frans&Juanita_0073 Frans&Juanita_0074 Frans&Juanita_0075 Frans&Juanita_0076 Frans&Juanita_0077 Frans&Juanita_0078 Frans&Juanita_0079 Frans&Juanita_0080 Frans&Juanita_0081

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: