Wen dubbel kaartjies na L’s Creations Vrouedag

lcreate


Mooi Troues gee een leser van Gauteng die kans om ‘n stel dubbel kaartjies te wen na L’Creations  se Vrouedag by Casablanca Manor in Pretoria.  Die vrouedag is op 9 Augustus 2016 vanaf 9 vm tot 12 nm.  As jy die Vrouedag bywoon staan jy ook  ‘n kans om ‘n koek te wen.  Daar sal ook uitstallers wees vir die dag.  Baie koek om van te kies.  Lekker koffie, tee en sap.


skryfin

DIE KOMPETISIE IS GESLUIT

win tickets_0001win tickets_0002


As jy ‘n kaartjie wil boek vir die vrouedag kan jy Lorraine kontak by 061 434 9192 of stuur ‘n e-pos.


win tickets_0003


Artikel Krediet: 

  1. Kaartjies mag nie verkoop word nie en/of ingeruil word vir kontant nie.
  2. Die kompetisie sluit op Woensdag, 3 Julie 2016.
  3. Die wenner sal op 3 Julie 2016 aangekondig word.
  4. Slegs persone ouer as 18 jaar mag deel neem.
  5. Slegs 1 inskrywing per persoon.
  6. Jy moet op 9 Augustus 2016 in Pretoria area wees.
  7. Jy sal een stel dubbel kaartjies wen.