Pc & Tanya besonderse mooi troue

Die dag wanneer Mooi Troues Diensverskaffers saam werk op ‘n troue mag jy weet daardie troue gaan een vir die boeke wees vol inspirasie.   Ons is trots om geassosieer te word met van die diensverskaffers wat hierdie besonders resultaat van die troue gelewer het.

Die besonderse mooi troue van Pc en Tanya Bell is by die gesogte Delsma Farm gevier langs die oewer van die Berg Rivier in die groen Riebeeck Vallei wat net so uur se ry is van Kaapstad.  Is jy op soek na die perfekte plek om jou troue te vier?  Dan is  Delsma Farm ‘n perfekte plek.

Dekor is gedoen deur die talentvolle en kreatiewe span van Pretty Different Events.  Ons het nog nooit tafel dekor soos die gesien nie! Dit is maklik en eko-vriendelik.  100/100 vir vir die dekor.

Tanya en haar strooi meisies het pragtig gelyk in rokke van die bekende Jacoba Clothing

Ons was stom geslaan deur die troue en ons weet julle sal baie inspirasie vind in die fotos wat vog.

Tanya en PC_0001Tanya en PC_0002 Tanya en PC_0003 Tanya en PC_0004 Tanya en PC_0005 Tanya en PC_0006 Tanya en PC_0007 Tanya en PC_0008 Tanya en PC_0009 Tanya en PC_0010


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het mekaar 10 jaar terug deur gemeenskaplike vriende ontmoet.  Pc het Malmesbury toe getrek en ‘n plaaslike kuierplek oorgeneem.  Ons mekaar beter leer ken as vriende.  My hart het geweet dat hy my trouman eendag gaan wees.  Ons was vir lank net vriende, ons lewensomstandighede en 7 jaar ouderdomsverskil het dit moeilik gemaak om meer as vriende te kon wees.  8 jaar later het hy my gevra of ek sy meisie sal wees en so het ons avontuur begin, saam.


Tanya en PC_0011 Tanya en PC_0012 Tanya en PC_0013


Hoe het julle verloof geraak?

Ons was vir die Desember 2015 vakansie in Yzerfontein.  Ons het nuwejaarsaand by vriende gekuier.  Net voor 12 middernag het ons af strand toe gestap om die vuurwerke te gaan kyk.  Pc het vir ons ‘n kombers met sjampanje en glase ingepak.  Ons het op die strand gaan sit, eenkant van die mense en die vuurwerke gekyk.  Volgens Pc het hy die vuurwerke persoonlik gereël!  Maar dit het definitief gehelp om die atmosfeer te skep wat hy wou gehad het.  Alles was rooi om ons soos die mense sein vure skiet.  Toe 12h kom sak Pc toe af op een knie en vra die groot vraag.  My ring het mooi geglinster in die rooi vuurwerke en hoe kon ek nie JA sê!


Tanya en PC_0014 Tanya en PC_0015 Tanya en PC_0016 Tanya en PC_0017 Tanya en PC_0018 Tanya en PC_0019 Tanya en PC_0020 Tanya en PC_0021 Tanya en PC_0022 Tanya en PC_0023 Tanya en PC_0024 Tanya en PC_0025 Tanya en PC_0026 Tanya en PC_0027 Tanya en PC_0028 Tanya en PC_0029 Tanya en PC_0030 Tanya en PC_0031 Tanya en PC_0032 Tanya en PC_0033 Tanya en PC_0034


Hoe lank was jul saam voordat jul getrou het?

Ons was ‘n jaar saam in November 2014.

1 Januarie 2015 verloof geraak

1 Augustus 2015 getrou.


Tanya en PC_0035 Tanya en PC_0036 Tanya en PC_0037 Tanya en PC_0038 Tanya en PC_0039 Tanya en PC_0040 Tanya en PC_0041 Tanya en PC_0042 Tanya en PC_0043 Tanya en PC_0044 Tanya en PC_0045 Tanya en PC_0046 Tanya en PC_0047 Tanya en PC_0048 Tanya en PC_0049 Tanya en PC_0050 Tanya en PC_0051 Tanya en PC_0052 Tanya en PC_0053 Tanya en PC_0054 Tanya en PC_0055 Tanya en PC_0056


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Die advies wat ons kan gee is respekteer mekaar.  Dis die heel belangrikste.  Ondersteun en wees daar vir mekaar in moeilike tye.  Gee mekaar alleen tyd as dit nodig is.  Om getroud te wees is harde werk om mekaar gelukkig te hou.  Maar as julle twee as een saamwerk het jy n wenspan wat enige struikelblok kan oorkom.  Moenie dinge opkrop. Praat dinge uit sodat altwee daaraan kan werk en vinniger kan aan beweeg.


Tanya en PC_0057 Tanya en PC_0058 Tanya en PC_0059 Tanya en PC_0060 Tanya en PC_0061 Tanya en PC_0062 Tanya en PC_0063 Tanya en PC_0064 Tanya en PC_0065 Tanya en PC_0066 Tanya en PC_0067 Tanya en PC_0068 Tanya en PC_0069 Tanya en PC_0070 Tanya en PC_0071 Tanya en PC_0072 Tanya en PC_0073 Tanya en PC_0074 Tanya en PC_0075 Tanya en PC_0076 Tanya en PC_0077 Tanya en PC_0078 Tanya en PC_0079 Tanya en PC_0080 Tanya en PC_0081 Tanya en PC_0082 Tanya en PC_0083 Tanya en PC_0084 Tanya en PC_0085 Tanya en PC_0086 Tanya en PC_0087 Tanya en PC_0088 Tanya en PC_0089 Tanya en PC_0090 Tanya en PC_0091 Tanya en PC_0092 Tanya en PC_0093 Tanya en PC_0094 Tanya en PC_0095 Tanya en PC_0096 Tanya en PC_0097 Tanya en PC_0098 Tanya en PC_0099 Tanya en PC_0100 Tanya en PC_0101 Tanya en PC_0102 Tanya en PC_0103 Tanya en PC_0104 Tanya en PC_0105 Tanya en PC_0106 Tanya en PC_0107 Tanya en PC_0108 Tanya en PC_0109 Tanya en PC_0110 Tanya en PC_0111 Tanya en PC_0112 Tanya en PC_0113 Tanya en PC_0114 Tanya en PC_0115 Tanya en PC_0116 Tanya en PC_0117 Tanya en PC_0118 Tanya en PC_0119 Tanya en PC_0120

 Diensverskaffers: