Boheems is die nuwe rustiek

Rustieke troues was die afgelope paar jaar baie gewild!  Nou gaan paartjies vir ʼn meer ontspanne inspirasie vir hul troue styl en dekor.  Soos met alle neigings, het die rustieke tema vir ‘n troue begin ontwikkel in ʼn Boheemse styl.

ʼn Groep diensverskaffers het saam gewerk om die gestileerde trou inspirasie bymekaar te sit.  Mooi Troues se lesers kan sien hoe pragtig die Boheemse trou styl kan lyk.  Hierdie ʼnuwe rustieke’ het ʼn ontspanne voorkoms en gevoel,  gekombineer met ʼn meer artistieke en nie-passende voorkoms.

Elke paartjie sal ʼn Boheemse troue anders uitbeeld.  ʼn Element wat deurlopend sal wees, is ʼn aardse element.  Ons by Mooi Troues verwag om oral aardse kleurpalette en teksture met beweging van simboliek te sien.   Verskillende elemente sal die paartjie se individuele styl verteenwoordig.  Paartjies sal ʼn wye verskeidenheid boheemse troue-idees inbring,  sodoende die voorkoms en gevoel te beklemtoon.  Dekor items sal bestaan uit  Macrame-dekor, aardse kleurpalette en geweefde tekstiele.

Rol af en geniet die gestileerde fotosessie propvol nuwe trou tendense.

rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme

Wie het die fotosessie gereël?


Magnolia Grace Photography het die fotosessie beplan & gereël

rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme

Inspirasie vir die fotosessie?


Die inspirasie vir hierdie gestileerde sessie het ontstaan deur twee potte wat in my ma se huis gestaan het.  Hierdie potte het elkeen hulle eie patroon op gehad.  Dit hulle elkeen apart laat uit staan, maar saam het hulle mekaar gekomplimenteer.  As bruidspaar moet julle ʼn balans vind tussen twee verskillende style.  ʼn Boheemse styl is die perfekte styl om na te beweeg.

Hierdie gestileerde sessie is bymekaar gesit om toekomstige bruidspare net ’n riglyn te gee van hoe hierdie tema op die regte manier beplan en uit gebeeld moet word. So kan ʼn paartjies hul unieke styl as bruidspaar uitgebeeld kan word.

rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


As fotograaf is dit belangrik om diensverskaffers te kry wat deel in my styl en wat net die beste kan voorsien sodat ek die perfekte prentjie kan skep.  Die diensverskaffers wat saam my gewerk het dit vir my moontlik gemaak om my perfekte prentjie te skep.

rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding themerustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding themerustic bohemian wedding theme

Agter die skerms inligting


Die dag het baie goed verloop en ons het geen probleem regtig ervaar nie.  Als het so mooi uit gewerk dat die reën eers begin val het nadat die fotosessie klaar was.

rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Die spesiaalste was om nuwe diensverskaffers te ontmoet en saam met hulle hierdie geleentheid te kon geniet.

rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


As jy hierdie as jou inspirasie wil gebruik moet dit deel wees van jou en jou verteenwoordig as mens.  Kry die regte diensverskaffer wat deel in jou styl en jou siening.  Hulle moet definitief weet wat hulle doen.  Geniet ook elke oomblik van hierdie proses en maak vir jou ʼn inspirasie bord op Pinterest soda jy dit met hulle kan deel.

rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding themerustic bohemian wedding themerustic bohemian wedding theme rustic bohemian wedding themerustic bohemian wedding themerustic bohemian wedding theme

Klik hier vir diensverskaffers