Valdene & Jamie se speelse verlowing fotosessie

Valdene en Jamie ontmoet mekaar in ‘n losie op Loftus.  Dis nie nodig om te wonder of daar dadelik elektrisiteit tussen die twee was nie want dit is steeds duidelik in hul mooi verlowings fotos.  Soos een van die speelse fotos wil vertel, het Valdene haar bok met ‘n kolskoot geskiet.  Hulle lyk dol verlief in die mooi verlowing fotosessie wat almal in die natuur geneem is en ons by mooi troues sien uit daarna om ook hul trou fotos binnekort te sien.  Rol af en geniet Valdene en Jamie se speelse verlowing fotosessie.

engagement photo shoot ideasengagement photo shoot ideas Mooi Troues_0004


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het mekaar op Loftus in ‘n losie ontmoet.


engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas


Hoe het julle verloof geraak?

Jamie het my weggevat vir ‘n naweek na Mountain View Game Ranch in Naboomspruit en my bederf met ‘n piekniek by ‘n waterval op die plaas, en dit is ook waar ons gaan trou.


engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas


Wat was jul trou datum?

5 Desember 2015


engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas Mooi Troues_0021 engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas engagement photo shoot ideas

Diensverskaffers:

Fotograaf: Daniel West