‘n Eenvoudige Skryfbehoefte inspirasie

Ons deel vandag ‘n skryfbehoefte stel wat Emmerentia van Oh Yay vir ons ontwerp het. Die skryfbehoefte stel is minimalisties en ‘n baie eenvoudig ontwerp. Oh Yay het gebruik gemaak van verskillende skrifte om die skryfbehoeftes stel se gevoel te skep. Hierdie is ‘n voorbeeld van ‘n meer minimalistiese ontwerp sonder enige tierlantyntjies wat by enige tema troue sal inpas.

Artikel Krediet: