Dewald & Netanje se plaastroue

Die dag toe Netanje vir Dewald by Hartbeespoortdam ontmoet sou sy nie kon dink dat hul meer as sewe jaar later gaan trou nie. Volgens die bybelverhaal van Jakob en Ragel het Dewald darem nie nodig gehad om sewe jaar vir Netanje se pa te werk nie. Hulle vorm ‘n sterk band toe hulle ‘n jaar alleen saam London toe gaan. Een wegbreek naweek saam met vriende stop hulle by ‘n prentjie mooi uitkyk punt in die bosveld. Daar gaan Dewald onverwags op sy knieg en vra Netanje om sy vrou te word. Die oomblik is vir die groepie vriende wat hulle vergesel so groot dat hul ook saam met die toekomstige bruid ‘n paar trane stort.

Dewald het lank gewag om die vrou van sy drome, sy vrou te maak. En toe hulle op ‘n mooi sonskyn dag op ‘n plaas waar die bome bot en die diere vry rondloop ewige trou aan mekaar beloof, doen hulle dit met styl. Netanje lyk asemrowend mooi in haar trourok wat in lae kant na onder uitklok. Dewald is aantreklik in sy grys pak en strepies onderbaadjie.

Ons hou van die eenvoudige tog stylvolle manier waarop die onthaal saal versier is. Soos die rose wat onderste bo hang tussen glas balle agter die bruidstafel en ‘n ou koper melkkan vol gipskruid en blomme by die ingang. Die tafel dekor is ruikers met ‘n mengsel van rose, proteas en vetplantjies.

Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0033 Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0043 Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0049 Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0052 Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0002


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Dis was ‘n Saterdag by Hartbeespoortdam, my neef het dit goed gedink om ons aanmekaar voor te stel, Dewald het nie van die ontmoeting geweet nie net ek het. Dit was baie spontaan en het ek maar eers die water getoets, ek het nie geweet hoe hy oor my sal voel nie.

Ek het vir my neef gesê dat hy slegs my nommer mag gee indien Dewald daarvoor vra.

Ek het natuurlik in afwagting gewag om iets te hoor, maar dit het toe eers 10 uur die Sondag aand gebeur en van toe af het ons nog nie opgehou gesels nie.


Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0003 Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0004


Hoe het julle verloof geraak?

Dit was ‘n langnaweek weg saam met vriende by Cape Vidal. Gedurende die naweek het hy die perfekte plek gaan. Op die laaste dag op pad was dit met die vriende gereël om by daardie plek te stop en foto’s te neem. Min het ek geweet wat aangaan en het ek goed gedink om ook ‘n ou laaste foto in te kry, dit was ‘n sonskyn dag en het die uitkyk punt oor die bosveld uitgekyk. Toe ek omdraai toe is hy reeds op sy knieë, natuurlik was ek heel onkant gevang en was nie net ek in trane nie, maar ons vriende ook.


Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0005Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0006Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0007


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons was saam vir 7 jaar en 8 maande waarvan ons mekaar 7 jaar en 9 maande geken het. Dit was omtrent tyd gewees!! Ons was vir ‘n jaar saam Londen toe gewees nadat ons mekaar slegs 3 maande geken het.Ek glo tot vandag toe dat dit ons ’n sterk fondasie gegee het omrede ons twee alleen sterk moes staan daar in die verte.


Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0008Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0009Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0010Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0011Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0012Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0013Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0014Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0015Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0016Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0017Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0018Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0019Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0020


 Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Om ‘n troue te reël is nie maklik nie en kan dit baie stres veroorsaak.  Maak mense deel van die reëlings sodat jy meer as genoeg hande het om te help.  Begin vroeg beplan sodat alles nie in die laaste maand op jou afkom nie.  Geniet jul dag!  Moenie omgee wat die gaste gaan dink nie.  Hulle is daar om jul dag saam met jul te geniet.  Raak stil by julself en neem elke oomblik. Lag, proe alles en dans tot die musiek ophou!!


Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0021Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0022Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0023Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0028Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0024Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0025Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0026Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0027Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0029Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0030Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0031Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0032Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0034Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0035Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0036Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0038Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0039Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0040Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0041Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0042Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0044Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0045Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0024Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0025Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0026Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0027Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0029Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0030Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0031Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0032Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0034Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0035Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0036Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0038Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0039Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0040Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0041Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0042Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0044Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0045Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0046Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0047Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0048Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0050Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0051Dewald en Natenje se Troue soos op Mooi Troues_0053

Diensverskaffers: