Gareth & Michelle se prettige troue

Ons deel vandag Gareth en Michelle se prettige, maar stylvolle troue met jou. Gareth en Michelle se troue gee vir jou die minimalistiese en neutrale effek, met kleurvolle elemente wat uitstaan en ‘n indruk maak. Dit is presies wat jy wil hê jou trou dekor moet doen. Dit moet nie te oor donderend wees nie, maar moet nog steeds ‘n indruk maak as jou gaste daarna kyk. Ons is mal oor die omgewing en die buitelig gevoel van die oulike paartjie se mooi troue.


Gareth en Michelle se troue_0001Gareth en Michelle se troue_0002 Gareth en Michelle se troue_0003 Gareth en Michelle se troue_0004 Gareth en Michelle se troue_0005


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ek het by ‘n vriendin  gaan kuier en Gareth het in die selfde kompleks gebly. Later die aand het hy het gesien die ligte was nog aan  en het besluit om in te loer. Dit was die oomblik toe ek my oë nie van hom kon afhou nie en ons het tot in vroe oggend ure gesels. Twee dae later het ons op ons eerste afspraak gegaan.


Gareth en Michelle se troue_0006 Gareth en Michelle se troue_0007 Gareth en Michelle se troue_0008Gareth en Michelle se troue_0010 Gareth en Michelle se troue_0011 Gareth en Michelle se troue_0012 Gareth en Michelle se troue_0013 Gareth en Michelle se troue_0014Gareth en Michelle se troue_0015 Gareth en Michelle se troue_0016


Hoe het julle verloof geraak?

Dit was ‘n winderige Augustus maand en ons het besluit om Gouritzmond toe te gaan vir die naweek.  Gareth en ek het vir ‘n stappie op die strand gegaan, op pad terug na die strandhuis het Gareth my skouer gevat en toe ek om draai was hy op een knie, ek weet nie wie het meer gehuil nie, ek of hy?


Gareth en Michelle se troue_0018Gareth en Michelle se troue_0019 Gareth en Michelle se troue_0020 Gareth en Michelle se troue_0021 Gareth en Michelle se troue_0022 Gareth en Michelle se troue_0023Gareth en Michelle se troue_0024 Gareth en Michelle se troue_0025 Gareth en Michelle se troue_0026 Gareth en Michelle se troue_0027Gareth en Michelle se troue_0028 Gareth en Michelle se troue_0029 Gareth en Michelle se troue_0030 Gareth en Michelle se troue_0031 Gareth en Michelle se troue_0032


Diensverskaffers: