Hout Sleutelhouertjies

MOOITROUES_0001


Emmerentia van Oh Yay het vir jou die oulike hout sleutelhouertjies as inspirasie gemaak. Hierdie is die oulikste geskenk idee wat jy vir jou gaste kan gee by jou troue. Dit is iets wat elke persoon nodig het. Elke keer as jou gaste na hulle oulike sleutelhouertjie kyk sal hulle aan julle dink. Jy kry verskillende ontwerpe en illustrasies op die sleutelhouertjies en is ‘n baie gemaklike grootte.


MOOITROUES_0002 MOOITROUES_0003Diensverskaffers:


Skryfbehoeftes: Oh Yay