Banie & Jana se verlowing fotosessie

Partykeer is jou metgesel na sosiale geleenthede nie die regte een vir jou nie en ontmoet jy jou lewensmaat by sulke sosiale geleenthede.  Lees meer oor hoe Banie en Jana bymekaar gekom het.  Geniet die paartjie se oulike verlowing fotosessie.

Go Urban Photography Go Urban Photography Go Urban Photography


Hoe het jul ontmoet?

Ons het by die kerk ontmoet waar ek as sy neef se metgesel gegaan het.  ‘n Week daarna het ek saam met dieselfde neef na Banie se broer se verjaarsdag  braai toe gegaan… Ons het die hele aand om gesels … Van daar af is ons al 5 jaar saam.


Go Urban PhotographyGo Urban Photography Go Urban Photography Go Urban Photography Go Urban Photography Go Urban Photography


Hoe het jul verloof geraak?

Banie het my na my gunsteling restaurant  toe gevat,  daarna het hy my geblinddoek en na ‘n Wild Reservaat se Wittebrood kamer toe gely.  Toe ons in die kamer kom was daar baie kerse, rose en sjampanje….


Go Urban Photography Go Urban Photography Go Urban Photography


Wanneer trou jul?

Ons het 7de Maart 2015 getrou.


Go Urban Photography

Diensverskaffers: