Andrea & Anthony se hittige & prettige troue

Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0001Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0002Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0003Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0004


Andreas en Anthony se troue was in die pragtige Nuy Vallei tussen Worcester en Robertson. Die temperatuur daar kan behoorlik styg en dis was vreeslik warm toe Andreas in die trou paadjie moes afloop. Gelukkig het die troue in ‘n groot partytjie saam hul familie en vriende geëindig.

Die paartjie deel ook goeie advies wanneer dit kom om jou trou plek te kies.


Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0005 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0006 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0007 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0008 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0009 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0010 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0011


Hoe het julle verloof geraak?

Ons verlowing was ietwat onkonvensioneel. Ek het geweet hy gaan my ‘binnekort’ vra, maar het steeds geen idee gehad presies wanneer nie. Hy het my voete onder my uitgeslaan een Saterdagmiddag en my verras met ‘n romantiese ete vir twee bo-op ‘n berg by een van die Kaap se mooiste wynlandgoed! Ons het skaars uit die kar geklim toe hy op sy knieë neersak met die mooiste ring wat ek nog ooit gesien het! Die oomblik was so onverwags dat ek hom later gevra het om weer op sy knieë te gaan sodat ek net kans het om dit werklik in te neem!


Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0012 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0013 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0014 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0015 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0016


Watter advies kan jul aan ander paartjies gee?

Oorweeg ‘n venue wat genoeg blyplek vir al jou gaste bied. Dit het beteken dat ons troue in ‘n naweek-affêre ontaard het en kon ons die Vrydag en Saterdag self ons gaste verwelkom en lekker saamkuier voor die troue. Dit help ook baie as jou gaste nie hoef te bestuur na die troue nie. Ons venue het ook ‘n ontbyt aan gebied die Sondagoggend, wat ons ‘n geleentheid gegee het om vir oulaas saam met ons trou gaste te kuier voor almal weer die pad vat. Die troue self gaan so vinnig verby dat elke ekstra oomblik saam jou vriende en familie kosbaar is!


Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0017 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0018 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0019 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0020 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0021 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0022 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0023


Beskryf jul troue in drie woorde:

Wat ‘n partytjie!


Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0024 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0025 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0026 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0027 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0028 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0029 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0030 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0031


Het enigiets fout gegaan?

Dit was 40˚C toe ek 16h30 by die paadjie moes afstap! Gelukkig het die saal waar die onthaal was lugversorging gehad!


Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0032 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0033 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0034 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0035 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0036 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0037 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0039 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0040 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0041 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0042 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0043 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0044 Andreas & Anthony s se troue soos gesien op Mooi Troues_0045

Diensverskaffers: