Bruin & Oranje Trou Inspirasie

 


By Mooi Troues is altyd opgewonde om nuwe inspirasie met julle te deel. Vandag deel ons die mooiste bruin trou inspirasie met jou wat Günther Schubert afgeneem het. Die fotosessie het plaasgevind by die prag plaas, Vrede en Lust, omring deur berge, wingerde en die mooiste bome.

Ons model,  se grimering was gedoen deur die talentvolle grimering en haar stilis, Chantelle Landman en het een van Janita Toerien se pragtige rokke aangehad.

Blomlief het die tafel stilering asook die model se arm ryker en kopstuk gemaak.  Dankie aan Mervyn Gers vir die gebruik van julle pragtige borde vir die fotosessie.

Bruine en Oranje is perfek vir ‘n Herfs of Winter troue en dit is hoekom ons die oulike inspirasie vandag met jou deel.

Onthou stileerder fotosessie is bymekaar gesit om as inspirasie te tel, so jy kan elemente daarvan implementeer by jou troudag. Geniet die fotosessie se foto’s en deel dit gerus as jy mal is daaroor.


© Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio

“Kopstuk wenk: Probeer om ‘n kopstuk te gebruik wat nie te groot is nie, dit een is die perfekte grootte.”

© Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio

Diensverskaffers: