Nicholis & Denise se sprokies troue

Ons is geëerd om Denise en Nicholis Louw se troue op Mooi Troues te kan deel.  Dit is ‘n regte sprokiesverhaal troue wat by die pragtige Cussonia Crest plaasgevind het.  Denise vertel dat Ds Willem Petzer, Nicholas se beste vriend, hulle getrou het en dat Denise se beste vriendin, Sarisha ‘n heildronk ingestel het.  Die paartjie se troudag was gevul met liefde, vriende en familie van ver het bymekaar gekom.

Nicolas Louw se Troue op Mooi Troues_0002Nicolas Louw se Troue op Mooi Troues_0018 Nicolas Louw se Troue op Mooi Troues_0003 Nicolas Louw se Troue op Mooi Troues_0004 Nicholis Louw troue Nicholis Louw troue Nicholis Louw troue Nicholis Louw troue


Raad vir ander paartjies:

Jou trou dag gaan oor n verbond wat jy en jou maat sluit met God. Moenie vergeet waaroor die huwelik eintlik gaan nie.  Tussen voltyds werk, deeltyds swot en ‘n troue reël het ek geleer dit is aanvaarbaar om vir hulp te vra. Laat jou aanstaande jou help met die reëlings – Mans is nie so nutteloos met troue reël soos wat ons dink nie. My man het vreeslik baie gehelp en hy was my steunpilaar deur die hele proses.


Nicholis Louw troue Nicholis Louw troue Nicholis Louw troue Nicholis Louw troue Nicholis Louw troue Nicholis Louw troue Nicholis Louw troue Nicholis Louw troue

Diensverskaffers: