Natuurlike, Simplistiese & Aardse Trou Inspirasie

Mooi Troues het saam met Blank Canvas Event Design gewerk om vir ons lesers die tweede deel van ‘n gestileerde fotosessie te bring. Hierdie fotosessie het plaasgevind by die pragtige perdeplaas, Cavalli in Somserset-Wes.  Ons vorige tema was ‘n kombinasie van swart en goud en baie meer dramaties as vandag se sagte kleurskema. Hierdie kleurskema kan gebruik word vir ‘n buite- óf ‘n plaastroue. Die gebruik van veskillende sampioen soorte op die tafel skep ‘n natuurlike, buitelug gevoel aan die tafel en dekor in die algemeen.  Kerry, ons model se rok is van Gelieft en die troukoek en makrolle is van Edible Art Cakes.  Chantelle Landman, ‘n grimeerkunstenaar in die mediabedryf, het die grimering vir die fotosessie gedoen.  Van die dekor, blomme en stilering was ook gedoen met behulp van CreativeNook.

Die elegante laser gesnyde skryfbehoeftes was ontwerp deur Secret Diary Designs en die strikdassies wat ons op die tafel geplaas het as geskenke vir gaste is van Gham Kids.  Cavalli is een van ons gunsteling venues, dus beveel ons dit aan vir ons lesers. Dit is ‘n goeie keuse vir die moderne bruid wat nogsteeds ‘n klassieke en baie eksklusiewe troue wil hou.  Günther Schubert was verantwoordelik vir die neem van die foto’s.  Vir ander uitstekende dienserskaffers wat deel was van dié fotosessie gaan na die onderste deel van die artikel.


Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0002 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0003 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0004 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0005 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0006 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0007 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0008 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0009 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0010 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0011 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0012 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0013 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0014 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0015 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0016 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0017 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0018 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0019 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0020 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0021 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0022 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0023 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0024 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0025 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0026 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0027 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0028 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0029 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0030 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0031 Stileerde Inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0032


Diensverskaffers: