Brink & Suzanne se verlowing fotosessie

Brink en Suzanne het die eerste keer mekaar ontmoet terwyl Suzanne klavier gespeel het in die kerk-orkes kort nadat hy Paarl toe getrek het.  Suzanne het by dieselfde plek as Brink begin werk.  Daar het hulle mekaar amptelik ontmoet.  Hulle het op 7 Desember 2013 op Alluvia wynplaas verloof geraak.  Ons deel nou met ons lesers hul verlowing fotosessie.  Die paartjie trou in Desember op Riebeeck Kasteel.

verlowing fotosessieverlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie5 verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing verlowing fotosessie Brink & Suzanne Verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0019 verlowing fotosessie Brink & Suzanne Verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0021 verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie verlowing fotosessie5 verlowing fotosessie

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: