Moderne, Swart Skryfbehoeftes

Swart Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0003

Ons deel vandag die swart en wit skryfbehoeftes, vir jou troudag. Secret Diary het hierdié moderne, maar baie elegante skryfbehoefte stel vir ons ontwerp.

Julle sal sien dat die ontwerpe se skrif iets besonders is en baie anders as die skrifsoorte wat jy gewoonlik kan verwag op trouskryfbehoeftes. Dit skep ‘n vreeslike moderne en skoon gevoel saam met die patrone wat hulle op die koeverte gebruik het in ‘n glans skynsel op die swart papier.

Die gebruik van die wit en swart blomme maak die skryfbehoeftes sagter en meer vroulik voorkom.

Paartjies wat ‘n baie modern tema verkies vir hulle troue sal hierdie ontwerpe baie geniet.

Swart Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0004 Swart Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0005 Swart Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0006 Swart Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0007


Diensverskaffers:

Skryfbehoeftes: Secret Diary