Mariska & Nina se Troue

Mariska het ‘n piekniek vir Nina as verassing beplan by Morgenhof Wynlandgoed. Ongelukkig het sy ‘n reënerige dag gekies, maar dit het nie noodwendig hulle planne bederf nie.

Hulle het onder ‘n akkerboom gesit in die sagte reën. Nina was so besig om foto’s te neem dat sy nie eers die ring voor die bord gesien het nie. Mariska moes omtrent aangaan om aandag na die ring toe te trek, maar toe Nina uiteindelik die ring raak sien het alles begin draai en Mariska het die mooiste toespraak aan Nina gelewer, wat nie een van die twee regtig kan onthou nie. Alles was te oorweldig.

Die paartjie se troue is ‘n voorbeeld van baie liefde en regtig baie naby aan ons harte. Jy hoef nie duisende rande te hê om so ‘n pragtige troue soos ander paartjies se troues te hê nie.

Die paartjie se begroting het die nie toegelaat vir ‘n koek of blomme nie, maar hulle pragtige vrienden Karin Brittz het besluit om die paartjie te verras met blomme, ‘n reënboog koek en kleurvolle kolwyntjies.

Dit was die perfekte troudag vir dié paartjie en hulle het heerlik saam met hul vriende en familie makietie. Baie dankie aan die talentvolle Tertius Gous Photography vir die pragtige foto’s.

Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0001Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0002 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0003 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0004 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0005 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0006 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0007 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0008 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0009 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0010 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0011 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0012 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0013 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0014 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0015 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0016 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0017 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0018 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0019 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0020 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0021 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0022 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0023 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0024 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0025 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0026 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0027 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0028 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0029 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0030 Nina & Mariska se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0031

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Trourokke: Mariska: YDE
  • Nina: Sharon Boutique
  • Fotograaf: Tertius Gous Photography
  • Ruikers: Karin Brittz – Barrique
  • Platejoggie: Jean Cillie
  • Venue: Barrique