Staptoer-liefde Trou Inspirasie by Bezalel Venue

Ons deel graag die Staptoer-liefde Trou Inspirasie by Bezalel Venue, ʼn prentjie mooi trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga.  Hierdie fotosessie bied tonne inspirasie vir ʼn stylvolle plaastroue.  Die sagte ontwerper elemente van die trourok in kontras met die prentjie mooi landskappe by Bezalel Venue werk perfek saam.

Die dekor pas so mooi in by die hele gevoel van die venue en die omliggende landskappe.  Mureli van Bezalel Venue het die dekor stilering gedoen.  Die pampas gras en die sagte pienk rose op die rou hout tafel is so mooi.  Tikseltjies gou elemente gee ʼn meer elegante gevoel aan die tafel dekor wat perfek pas by die venue se visie.

Die perfekte ligging vir ʼn lekker gesellige plaastroue.  Hierdie fotosessie wys vir jou hoe ʼn moderne plaastroue perfek kan werk.  Rol af om meer te lees oor die Staptoer-liefde Trou Inspirasie fotosessie hieronder.

Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga

Inspirasie agter die fotosessie:


Die inspirasie was spesifiek gemik op Bezalel Venue se bemarking.  Die Venue se eienaar het na 2 jaar van toe-wees as gevolg van die pandemie besluit om weer die deure oop te maak.

ʼn Fotosessie by die Venue was dus my poging om Bezalel se mooi en uniekheid vas te vang om te adverteer en wat ʼn bonus was dit nie met twee mooi modelle in trouklere wat deel is van die foto’s nie.

Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Die span is mense wat ek ken en vertroud is mee, ook bekendes in die Ermelo-Wakkerstroom omgewing vir goeie diensverskaffing en puik werk.  Hulle is ook ou skoolvriende en ook ʼn bekende Couturier, Thomas Webb van Ermelo wat van sy mooiste trourokke aan ons geleen het.  Ook spesifiek die rok wat die model, Chante-Lize dra op die Staptoer-Liefde fotosessie wat Thomas ontwerp en gemaak het spesifiek vir die fotosessie.

Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga

Agter die skerms van die fotosessie:


Die fotograaf-span se grondpad vanaf die plaas waar hulle oornag het op die New Castle-Wakkerstroom pad was baie sleg.  Dit het gekos dat die fotosessie later begin het as beplan, maar steeds het ons die beste daarvan gemaak.

Die fotograaf-span was ook die modelle vir een van fotosessies van die dag en daarom was die sussie van die een model saam om die paartjie foto’s te neem.  Sy is ook vertroud met fotografie en het dus uitstekende werk gedoen.

Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga

Merkwaardigste deel van die fotosessie:


Die mooi en professionele manier waarop die Fotograaf-span saamwerk en ook met die model gewerk het.

Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga

Venue en Ligging:


Die fotosessie is gereël juis om die Venue, Bezalel te bemark.

Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga

Trourok en bruidegom pak:


Ek is vertroud met die nuutste modes en het dus met ʼn prentjie na Thomas toe gegaan vir ʼn trourok met groot moue juis omdat groot moue nou baie in die mode te vore kom.

Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga Bezalel Venue trou venue in Wakkerstroom in Mpumalanga

Mooi Troues Diensverskaffers:

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het.   ʼn Toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: