Ontmoet trou fotograaf, Gustav Klotz, ล natuurliefhebber en ล fantastiese trou fotograaf. Hy is ล passievolle fotograaf wat jou troudag sal vasvang in die mooiste herinneringe. Dit is baie belangrik om ล trou fotograaf te kies waarmee die paartjie goed oor die weg kom. Gustav het ล baie vriendelike persoonlikheid en met sy kennis van fotografie, sal julle weet dat jul in goeie hande is.
Hy is gebaseer in Durbanville in die Wes-Kaap, maar is beskikbaar om regoor die wรชreld te reis om jou spesiale dag af te neem. Sy fotografie styl kan beskryf word as helder, skerp en baie prettig! So as dit klink na die fotografie styl waarna jy soek, Gustav Klotz Photography om na Gustav Klotz se profiel op Mooi Troues te kyk. As jy meer wil weet van sy fotografie, rol af om ons onderhoud met hom onder te lees.
Die begin van Gustav se fotografie loopbaan:
Gustav het na skool besluit om ล oorbruggingsjaar te vat, om vas te stel wat hy met sy lewe gaan doen. ล Vriendin het vir hom vertel dat die foto-laboratorium (Kodak Topcolor) in Potchefstroom se enigste Mall daai tyd ล โdrukkerโ soek. Hy het toe aansoek gedoen en het die werk gekry. Die eienaar van die foto-laboratorium was Prof. De La Rey Marais. Een van die bekendste fotograwe in die omtrek. Prof. De La Rey Marais het ook fotografie klasse aangebied by Pukke. Hy het toe ook begin om koshuis danse by die Pukke af te neem en omdat Prof vir Gustav saam op troues gevat om sy sak te dra het die trou fotografie gogga gebyt.
Hoekom trou fotografie?
Omdat hy baie trou fotograwe se trou films ontwikkel het, het hulle hom begin vra om te assisteer op troues waar hy baie vinnig baie ondervinding op gedoen het. Gustav het toe begin geld spaar om sy eie kamera te koop en het toe op ouderdom 21 sy eerste troue alleen af geneem. 3 x Rolle 36 Kodak films later en die gogga het gebyt. Dit was senutergend. ล Ongeleerde emosionele tuimel trein. Dit is wat hy ล troue noem. Hy was dadelik verlief op die tuimel trein van emosies by troues.
As Gustav nie โn trou fotograaf was nie, wat sou hy wou wees?
Hy was nog altyd baie lief vir die natuur. Hy sou sekerlik ล natuur bewaarder geword het. Dit was een van sy passies as kind. Die televisie program 50/50, was nooit gemis Sondae aande nie. Hy vertel ook hoe ล olifant hom en sy goeie vriend, Andrรฉ van der Merwe. gejaag het by Mabula Game lodge, jare terug. Al was dit ล noue ontkoming het hy net liewer vir die natuur geword.
Waar is Gustav geleรซ:
Gustav woon tans in Durbanville en is beskikbaar vir troues wรชreld wyd. Hy is getroud met ล pragtige Kanadese vrou en daarom reis hulle nogal gereeld. Hy het โn internasionale portfolio met troues in Kanada, Amerika, Mexiko, Jamaika, Spanje, Namibiรซ en die Karibiese Eilande.
Waar vind Gustav sy inspirasie:
Definitief die natuur en ล handvol fotograwe. Een van sy gunsteling fotograwe is Rodolfo Custo. Hy het ook al ล paar troues saam met hom af geneem, en net om te sien hoe hy te werk gaan is inspirerend. Daar is ook ล paar Kanadese fotograwe wie se werk hy volg, onder andere Rozalind Ewashina Panasuk. Hy het haar ontmoet in Kanada en het vir haar geassisteer op ล troue.
Droom plekke waar Gustav graag ล troue wil afneem:
Verseker Ysland of Alaska. In die middel van die winter. Dit sal fantasties wees. Dan is Bosjes ook op sy lysie!!!
Advies vir paartjies wat ล trou fotograaf moet kies:
Die belangrikste advies is om eerstens seker te maak dat julle van die fotograaf se styl hou. Maak daarna seker jy ontmoet jou fotograaf om te verseker julle albei is gemaklik is met die fotograaf. Al is dit ล aanlyn ontmoeting. Kry ล gevoel vir die fotograaf se persoonlikheid en maak seker julle albei is gelukkig met hom/haar. Deur dit te doen kan julle ook vasstel of die fotograaf genoeg ondervinding het. Iets wat baie belangrik is by ล troue.
Doen ook ล verlowings fotosessie indien moontlik. Dit is baie voordelig want julle leer mekaar ken en julle kry oulike fotoโs om byvoorbeeld vir ล gaste boek te druk, of ล wynbottel met ล foto op te sit. Vertrou ook jou fotograaf op die dag om die beste besluit(e) te neem met die kreatiewe fotoโs.
Boek Gustav Klotz se dienste so:
Lesers kan hom kontak per e-pos. Stuur net ล navraag met jou trou datum. Indien Gustav beskikbaar is sal hy terug antwoord met sy pakket opsies. Dan kan daar gereรซl word vir ล aanlyn ontmoeting of indien moontlik ล koffie. ล 50% Besprekings fooi is nodig om jou trou datum te reserveer.
Artikel Krediet:
- Fotograaf: Gustav Klotz Photography