Erasmus & Mariska se rustieke troudag

Ons deel Erasmus en Mariska se rustieke troudag met elegante elemente met Mooi Troues se lesers.  Die paartjie moes hul trou planne verander as gevolg van die gebeure wêreldwyd.   Hul het getrou in hul tuisdorp, Secunda.  Alhoewel die troue ʼn rustieke gevoel het, het dit ter selfde tyd ʼn elegante gevoel.  Die paartjie vertel dat dit nog altyd iets was wat vir hulle baie mooi was.

Erasmus het baie deftig gelyk in sy donkerblou pak en blomme patroon das.  Ons is mal oor Mariska se trourok en die detail van die rok.  Die oop rug vloei so mooi in met die styl van die trourok.  Saam het hierdie paartjie pragtig gelyk en gereed om hul gaste se asems weg te slaan.

Die plaas omgewing skep sommer onmiddellik ʼn rustige gevoel en pas so mooi in by die tema van die troue.  Hulle het in totaal 30 gaste gehad en dit was omtrent ʼn lekker makietie gewees.  Erasmus en Mariska se troue is die perfekte voorbeeld van ʼn intieme troue.

Lees meer oor die paartjie se rustieke troudag hier onder.

rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag

Paartjie se Liefdesreis:


Ons het mekaar ontmoet toe sy (Mariska) vir my (Erasmus) se aksie netbal span begin speel het.  Ek en Mariska het mekaar dadelik opgemerk by die eerste vergadering.

Toe het ons vir ʼn naweek weg gegaan na ʼn lodge in Magaliesburg.  Erasmus het een aand met die ring in sy sak rondgeloop en gewag vir die regte oomblik om Mariska te vra.  Toe ons terug gaan kamer toe het Mariska vir Erasmus veras met blomme en champagne, dis toe Erasmus op sy regter knieë die groot vraag vra.

rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag

Die Verlowing Tydperk:


Ons was vir 1 jaar en 10 maande verloof.  En toe eers ʼn rukkie wag omdat ons self vir die troue moes spaar.

Ons het oorspronklik ʼn trou beplanner gehad, maar toe gebeur KOVID-19 en ons was forseer om ons groot troue te kanselleer en het toe ʼn kleiner troue gehou wat ons self beplan het.

rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag

Finansiële Aspekte:


Ons begroting was R100 000 en het daarby gehou deur ordentlik navorsing te doen oor waar om wat te kry, bv. Mariska het ʼn hele klompie plekke besoek om die perfekte rok te kry wat in die begroting pas.  Die gaste lys was beperk sodat ons ʼn kleiner venue kon kry wat goedkoper is as groot venues.

Die  gaste lys het bestaan uit 30 mense.

Ons advies aan ander paartjies is wat self vir ʼn troue betaal is om ʼn klein fooitjie te vra vir die R.S.V.P.  Dit help baie met die finansies.  Moet ook nie uitspattig wees met die dekor nie.  Dis nie noodwendig iets wat mens onthou na die troue nie.

rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag

Merkwaardigste Oomblikke:


Vir albei was dit toe Mariska vir die eerste keer by die padjie afloop.  Ons sal daardie oomblik nooit vergeet nie.

rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag

Die Besluitnemingsproses:


Albei het saam besluite geneem.  Nie een het keuses gemaak sonder dat die ander daarvan weet nie.

Ons het raad gevra vir familie en vriende, maar het nogsteeds self besluit waarvan ons meer hou en wat ons dink was die beste vir ons.

rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag

Venue & Dekor:


As gevolg van KOVID-19, was ons gedwing om ʼn venue te kies in ons tuis dorp, Secunda.  Ons kon gelukkig die pragtige venue, Lake Umuzi Lodge, opspoor wat toe ge-eindig het om perfek te wees.

Ek en Erasmus wou van die begin af  ʼn rustieke, maar tog elegante tema gehad het.  Dis net iets wat nog altyd vir ons mooi en uniek was.

rustieke troudag rustieke troudag

Gunsteling Diensverskaffers:


Ons sal beslis Lake Umuzi lodge in Secunda aanbeveel as ʼn venue, maar veral ons gasheer Rian Tempel van Boesies Restuarant by Lake Umuzi.

Ons sal ook beslis ons fotograaf Karen van der Westhuizen van Escada Photography aanbeveel, haar foto’s is absoluut pragtig.

rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag

Die ‘nie-so-perfek’ oomblikke:


Ons het later die aand uitgevind, toe die bruidegom se ouers die trou koek wou gaan haal het, het die bakster die datums verkeerd gehad en die koek was nog nie gebak nie.  Sy moes vinnig plan maak en ons het toe darem ons koek betyds gekry.

rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag

Eerste Dans:


Ons het ʼn eerste dans gehad. Die liedjie was “I belong to you” van Jason Mraz, ons het eendag na die liedjie geluister en geweet dit is die een waarop ons gaan dans.  Ons het nie ʼn roetine gehad of klasse bygewoon nie, ons wou dit spontaan gehou het so ons het soos die Engelse sal sê dit “gewing”. Iets wat vir ons baie spesiaal was, was die feit dat die gaste “sparklers” aangesteek het terwyl ons gedans het.

rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag rustieke troudag

Klik hier vir diensverskaffers