Ons deel met ons lesers die Luukse Trou Inspirasie met aardse skakerings wat jou hart sal steel.  @Boshoek was die perfekte ligging vir die fotosessie, geleë in Lydenburg, Šdorp in die Noordelike deel van Mpumalanga, een van Suid-Afrika se mooiste provinsies. Dit is die perfekte venue vir paartjies wat opsoek is na Švenue op Šplaas, wat fyner afgewerk is vir die van ons wat van die stad af kom. Jy het die plaas, maar ook die afgerondheid van die stad.
Vir ons by Mooi Troues, is verblyf baie belangrik. Ons hou van die afgewerkte en fyner dinge. @Boshoek het luukste tent verblyf vir die wat opsoek is na die tent-gevoel. Dan is daar ook bos-kothuise met luukse afwerkings en moderne meubels.  Elsabé van die venue het te same met fantastiese diensverskaffers hierdie pragtige fotosessie bymekaar gesit. Dit is baie belangrik dat diensverskaffers goed kan saamwerk. As jy mense het wat saamwerk sal jy Šwonderlike troue hê.
Dit gee vir jou tonne trou inspirasie as jy toekomstige bruidspaar is,Ā wat opsoek is na aardse trou inspirasie.Ā Bruine en skakerings van mosterd pas perfek bymekaar.Ā Ā Die gebruik van verskillende blom soorte wys jou dat blomme eintlik so mooi by enige ander blom pas.Ā Blomme moet net reg bymekaar gesit word en dan werk dit so mooi saam.Ā Ons is gek oor die bruin skakerings en die elemente van leer.Ā Die donker gevoel gee dit Å warm en lekker snoesige gevoel.Ā Perfek vir Å romantiese plaastroue.Ā Lees meer oor die gestileerde fotosessie hieronder.

Wie het die fotosessie gereƫl?
Die fotosessie gereƫl deur ElsabƩ Malan van @Boshoek weddings, LumƩ Reiter van LumƩ Reiter Photo asook Marusckha Scholtz van Crimson & Clover.

Inspirasie vir die fotosessie?
Dit was Å ongelooflike samewerking tussen Å groep talentvolle vroue. Dit het begin met Å produk fotosessie vir Crimson & Clover (Å plaaslike onderneming in Nelspruit wat pragtige leer sakke verkoop. Ons was geĆÆnspireerd deur hierdie ongelooflike mooi leer sakke, die nuutste troue modes en natuurlik swart en mostert elemente.

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?
Ek en LumĆ© het lankal gesels om ān gestileerde fotosessie vir die venue reĆ«l.Ā Ons was net nog nie presies seker wat en hoe ons dit wil doen nie.Ā Toe Marusckha vir LumĆ© kontak oor ān produk fotosessie vir haar leer sakke.Ā Marusckha het sy voorgestel ons doen dit by @Boshoek en dat dit dalk die perfekte inspirasie sal wees vir ons trou fotosessie. Ā Dit was die perfekte kombinasie.

Agter die skerms:
Ons het die hele fotosessie op ān WhatsApp groepie gereĆ«l, so ons kon eers die oggend van die fotosessie almal se idees, produkte en dekor bymekaar sit.Ā Wat ān ongelooflike gevoel toe alles perfek bymekaar pas en die mooiste prentjie maak.

Spesiale oomblikke:
Ek volg al ān geruime tyd ān blomme plaas in die Kaap, en wou so graag van hulle dahliaās gebruik in die fotosessie, maar omdat ons in Mpumalanga is het ek nie geweet hoe ons die blomme hier sou kry nie.Ā Wat ān verrassing toe LumĆ© uit haar kar klim met nie net een nie maar vyf van die grootste en mooiste dahliaās wat ek nog gesien het.Ā Ek het gevoel soos ān kind op Kers oggend.

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?
Die geheim is om verskillende kleure, teksture Ā en unieke blomsoorte saam te gebruik.Ā Jy hoef ook nie spesifiek mostert te gebruik nie – omdat bruin leer ān natuurlik kleur is kan jy dit saam jou gunsteling kleur kombineer om so jou persoonlikheid te wys.Ā Moenie bang wees om swart te gebruik nie, dit isĀ tydloos en ontlok Å sekere mate van formaliteit as dit op die regte manier gebruik word.

- Venue: @Boshoek weddings
- Fotos: LumƩ Reiter Photo
- Blomme: LumƩ Reiter
- Dekor: ElsabƩ Malan
- Oorbelle: Tjirp
- Leersakke: Crimson & Clover

