Suid-Afrikaanse troue in katoenlande

Mooi Troues adverteerder, RDK Photography, wou iets spesiaal doen vir haar 10 jaar in die industrie.  Omrede sy al baie in katoenlande foto’s geneem het wou sy ‘n fotosessie in die katoenlande gedoen.  Alhoewel dié fotosessie oorspronklik gemik is op ʼn verjaarsdag fees, glo ons daar baie van Mooi Troues se lesers inspirasie hieruit sal vind vir hul troue.  Dalk vir ‘n baie intieme troue, van so 10 maksimum mense.  Ons besef ʼn voor troue ete (Pre Wedding Dinner) is nie groot in Suid-Afrika nie, maar verbeel jou ʼn aandete by sonsondergang met julle en jul ouers of self jul gevolg … in katoenlande.  Wees van die eerste paartjie om dalk ʼn nuwe tendens in Suid-Afrikaanse troue te begin.

Die talentvolle fotograaf, RDK Photography wat spesialiseer al 10 jaar in troufotografie, het die baie mooi foto’s geneem wat ons lesers hier onder sal sien.

Bloemis, Sophia’s Bespoke Florals, het die mooiste blomme vir die tafel en ruiker bymekaar gesit wat perfek saam werk by die tema van die fotosessie.

ʼn Besonders vuilpienk rok van Gelique Couture het die kleure van die sonsondergang komplimenteer.

Ons dink ons het nou jul aandag geprikkel.  So nou toe rol af en geniet die besonderse foto’s en dekor hieronder.

cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration

Wie het die fotosessie gereël?


Hierdie katoenland sessie is deur RDK Photography gereël om haar tiende bestaansjaar te vier.  Omrede Renske al voorheen sessies in die katoenland afgeneem het.  Het ons min of meer geweet in watter maand die sessie sou plaasvind.  Ons vooruit beplan en in spanning wag vir die boer se oproep om te sê dat die land reg is vir ons.

cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration

Inspirasie vir die fotosessie?


ʼn Oordadige verjaarsdag fees was die inspirasie vir die sessie – ʼn tafel waarby vriende kon aansit en feesvier.  Alhoewel ons ʼn verjaarsdag fees wou uitbeeld sal bruide tog ook hierdie ‘look and feel’ as inspirasie vir hul troudag kon gebruik.

Die huidige tendens van gedroogde blomme en die ‘cinnamon rose’ kleur was ook groot inspirasies.

cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Ons groep diensverskaffers werk gereeld saam aan fotosessies.  Alhoewel elkeen van ons in verskillende dorpe, stede en woonbuurte bly, is ons gemaklik met mekaar en weet ons al wat elkeen se individuele smaak en styl is.  Ons werk vanaf een ‘mood board’ en elkeen interpreteer die gevoel en kleure daarvan in haar werk.

cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration

Agter die skerms inligting


Om een of ander rede het die son daardie middag vroeg begin sak en moes ons vinnig werk.  Daar was ook duisende duwweltjies en elke nou en dan was daar ʼn harde ‘ouch’ soos dit steek. Hierdie jaar gaan elkeen ʼn goeie paar ‘gum boots’ saamvat.

cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Nadat ons Delmi (model) tussen die rookbom afgeneem het, het die pienk rook so stadig oor die katoenland gedryf en so in die lug, bo die katoen gehang.  Dit te same met die son wat in die agtergrond sak, was vir my die mooiste, spesiaalste oomblik.

cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


Hierdie ‘look and feel’ dien nie net as inspirasie vir bruide wat hou van oordadige blomme en dekor nie … Maar dit kan ook aangepas word vir ʼn meer minimalistiese bruid.  Vir ʼn meer minimalistiese gevoel, kan enkel steel vars blomme en gedroogde blomme, grasse en takkies in keramiek ‘bud vases’ geplaas word.  Die verjaarsdag koek deur The Turquoise Squirrel Patisserie sal een asemrowende mooi troukoek maak.  Net soos Delmi kan die strooinooiens ook ʼn sagte Gelique skepping in ‘cinnamon rose’ dra.

cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration cottonfield wedding inspiration

Mooi Troues Diensverskaffers:

Klik hier vir meer diensverskaffers