Kubaanse Kleure & Kultuur Trou-Inspirasie

Een van die opvallendste kenmerke van Kuba is die ontploffing van kleure wat om elke hoek en draai gesien kan word.  Elke kleur van die reënboog word uitgebeeld, of dit nou in die helder geverfde retro motors, die inwoners se kostuums of die geboue se mure is.  As jy dus ʼn liefhebber van helder kleure en besige patrone is, sal jy aanklank vind by hierdie Kubaanse Kleure & Kultuur Trou-Inspirasie gestileerde fotosessie.  Bruide kies dikwels die een of die ander: óf helder kleure, óf besige patrone.  Maar, daar is geen rede waarom jy nie albei kan doen nie!  Elke element van hierdie fotosessie is goed deurdink om nie af te wyk van die  tema nie, en steeds ʼn eenheid te vorm wanneer die eindproduk bymekaar gevoeg word.  Deeglike beplanning is dus van kardinale belang wanneer so waaghalsige tema gekies word.

Hierdie groep diensverskaffers bewys dat jou trou-dekor nie neutraal en vaal hoef nie wees nie.  Rol af vir trou-inspirasie, verkry uit die kleurvolle strate van Kuba!

Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration

Wie het die fotosessie gereël?


Die fotograaf, Mila Photography, het die fotosessie gereël.

Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration

Inspirasie vir die fotosessie?


Die inspirasie vir die fotosessie was Kubaanse kleure en hul kultuur.

Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Die span diensverskaffers se style het goed ingepas by die Kubaanse tema van die fotosessie en elke diensverskaffer is uiters bekwaam.

Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration

Agter die skerms inligting


Dit was ongelooflik baie werk om alles na die veld aan te ry en daar op te stel.  Die ligging was in die middel van die veld wat dit baie uitdagend gemaak het.  Al die harde werk was egter die moeite werd.

Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Die konsep vir die fotosessie was kleurvol.  Die beste deel was om pret te hê met die grimering en dit wild en kleurvol te maak!

Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


Moenie bang wees vir kleur en om verskillende elemente en patrone bymekaar te sit nie.  Voordat jy die dekor begin beplan, kies ʼn duidelike tema en kleurskema.

Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration Cuban Colors & Culture Wedding Inspiration

Klik hier vir meer diensverskaffers