Wittebrood in die Bosveld

‘n Bosveld wittebrood by Thornybush Natuur Reservaat is die tema van die artikel. Saseka Tented Camp is die nuutste toevoeging tot die Thornybush Collection Lodges.  Perfek vir diegene wat graag hul eerste tyd as getroude paartjie in die Bosveld wil spandeer.  Dit lê op die oewer van die droë Monwana rivierbedding,  In die 14 000 hektaar Thornybush Natuur Reservaat.

By Mooi Troues is ons mal oor luukse verblyf en veral as dit in die Bosveld is.  Vandag deel Elaine Van der Merwe-Louwrens van Dust and Dreams Photography hulle wegbreek ervaring met ons.

luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp

Saseka Wittebrood:


Dit kan opgesom word as eindelose sonskyn dae in die Bosveld natuur.  Gasvryheid soos geen ander met interessante ontwerp elemente.  Sonsopkoms by dié unieke kamp gebeur op een van twee maniere.  Of snoesig toegedraai in ‘n kombers met n warm water bottel op ‘n wildrit.  Of sorgloos lui vanuit die oorgroot bed in die tent; koffie en besluit in die hand terwyl die son stadig oor die droë rivier-bed van die Monwana loer.

luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp

Unieke Elemente:


Die doek seil binne elke tent met botaniese tekeninge wat elke nagrus in ‘n droomwêreld verander het.  Organiese Storm in a Teacup breekware in al die Saseka-kleure.   Elke tent het ook ‘n  Trevor Carnaby geskrewe boek –Beat about the bush. The Comprehensive Guide op die bedkassie in elke tent.  Elke tent het ook sy eie borrelbad wat mens laat voel soos eindelose somers.  Met die matige temperatuur in die Bosveld kon ons dié luuksheid selfs in die laat winter geniet.

luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp

Dekor en Ontwerp:


Die kleur gebruik deur die lodge wat skakerings van ivoor, salie, woudgroen en aksente van sagte pienk insluit is almal gekies om die plantelewe en blomme wat in die area om die lodge voorkom, uit te beeld.

luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp

Eet:


Elke ete is ‘n reis vir die smaak-knoppies.  Met ‘n span in hulle kombuis wat interessante opsies optower sal jy altyd reg wees vir ete.  Etes is met sorg gekies en word bedien in eksoties bestemmings.  ‘n Groot verrassing op hul ontbyt spyskaart was die keuse smoothies. Jy moet definitief die grondboontjiebotter en klapper opsie probeer!  Middagetes was fantasties.  Behalwe vir ou Afrikaanse treffers soos bobotie het hulle ook interessante opsies.  Disse soos lemoen met fetakaas en gekarameliseerde neutbros.  Dust and Dreams se tydjie by Saseka Tented Camp het drankies in die droë rivierbedding asook ‘n romantiese tafel vir twee met ‘n a la carte spyskaart met onder andere ‘n gerookte salm gereg of koedoe-filet ingesluit.  Ons is ook bederf met hulle sjef se proe spyskaart op ons laaste aand waar al die beste bestanddele wat Afrika in seisoen beskikbaar het in ongelooflike geregte omskep is!

luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp

Luukse Geriewe:


Elke safari styl tent by Saseka is toegerus met oneindige luukshede.  Van jou eie Nespresso masjien en alles wat jy moontlik kan benodig vir die perfekte koppie koffie of tee te maak.  Daar is die heerlikste Gin & Tonic, vir die warm dae.  Badprodukte deur Godding & Godding insluitende ‘n handgemaakte, geaktiveerde steenkool en noodsaaklikhede olie seep.  Die bad het ook skuifdeure wat oopmaak op die dek wat jou waarlik laat voel of jy in die natuur bad. Dan is daar ook die buite stort.

luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp

Wild- en Plantelewe:


Die wild en plantelewe wat in die Thornybush Reservaat beskikbaar is, is ‘n lang lys. Ons het die groot vryf gesien en is ook bederf met wildehonde, renosters en leeus.  Dan was daar ook ‘n reuse luiperd-orgidee, sebra, kameelperde, hiëna en vlakvarke om net ‘n paar te noem.  Ons gids en spoorsnyer was ‘n fantastiese span met baie kennis en ervaring sowel as hulle duidelike liefde vir die natuur.

luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp

Die Reservaat:


Hul grens aan die Kruger Wildtuin en is geleë in die Hoedspruit, Limpopo omgewing van Suid Afrika.  ‘n Pragtige area vir die van julle wat nog nie hierdie gebied besoek het nie.

luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp

Argitektuur:


Argitekte en ontwerpers Silvio Rech & Lesley Carstens het ‘n gevoel van moderne nostalgie geskep.  Nie net met die dekor en ontwerp nie.  Ook met die gebruik van lig.  Met ‘n plafon vir alle seisoene in die hoof-area.  Die val van sonlig deur boom blare mimiek deur die geniale plasing van die hout latte.

luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp luxury tented camp

Bespreek jou plek by Saseka Tented Camp:


Jy kan hulle webtuiste besoek en hulle ook volg op Instagram om meer te lees van hierdie oulike wegbreek plek.  Indien jy verkies om direk met ‘n persoon te gesels, kontak hulle hoofkantoor op +27 11 253 6500.

luxury tented camp luxury tented camp

Artikel Krediet: