Peter & Nicole se stedelike verlowing fotosessie

Peter en Nicole het mekaar deur die kerk ontmoet. Een van Peter se vriende het hulle aan mekaar voorgestel, maar dit was eers na sowat vyf maande wat die twee begin vriende raak het en toe later begin uitgaan het. Op die aand van hulle ontmoeting het Peter vir sy vriende vertel dat hulle vir mekaar bedoel is en hy eendag met haar sal trou. Ná twee jaar saam is hulle nou besig om hulle troue te beplan. Hulle het verloof geraak op 22 Augustus 2014, twee dae na Nicole se verjaardag. Die paartjie se droom troue is ‘n om almal wat hulle lief het bymekaar te hê en om lekker te ontspan en net hulle tyd te geniet. Vandag deel ons die paartjie se mooi en baie pret stedelike  fotosessie wat hulle met die talentvolle fotograaf, Gustav Klotz gehad het.

Gustav Klotz PhotographyGustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography

Diensverskaffers:

Fotograaf: Gustav Klotz