Gereserveer sitplek kaartjies

Ons deel ‘n gratis gereserveer sitplek kaartjie vir die bruid en bruidegom met jou wat die talentvolle Something Gold.  Hierdie gereserveer kaartjies is te oulik en kan aan die bruid en bruidegom se stoel vasgemaak word of op die tafel geplaas word langs die bord of op die bord.  Dit maak regtig nie saak hoe jy dit gebruik nie.

Jy kan albei op 1 A4-grootte karton papier druk.  Dit is nie te groot nie en ook nie te klein nie.  Jy kan ‘n gatjie drukker gebruik om ‘n klein gatjie in die middel te maak waar jy dan ‘n toutjie van jou keuse en kleur kan deur druk.  As jy nie ‘n toutjie wil hê nie, dan hoef jy nie ‘n gaatjie te maak nie.

Rol af om jou kaartjie nou af te laai.

gratis sitplek kaartjie

LAAI AF JOU GRATIS SITPLEK KAARTJIE HIER AF:

NAAM:

E-POS ADRES:

gratis sitplek kaartjie gratis sitplek kaartjie gratis sitplek kaartjie gratis sitplek kaartjie

Artikel Krediet: