Swart trou uitnodiging met ‘n Groen tossel

Die Swart trou uitnodiging met ‘n Groen tossel inspirasie is ontwerp deur Something Gold.   Dit is ‘n ontwerp wat sekerlik nie alledaags is nie.  Swart sal altyd ‘n modern, tog ‘n klassieke voorkoms hê wanneer dit by troues gebruik word.  Die gebruik van die Groen tossel by die Swart trou uitnodiging gee dit ekstra interessant element.  Dit gee jou gaste iets om fisiese om aan te vat.  Die ontwerp elemente is tot ‘n minimum gehou, met meer skrif soorte wat gebruik is om die uitnodiging interessant te hou.  Gebruik van simplistiese lyne hou die ontwerp skoon.  Die vorm van die skryfbehoeftes gee dit ‘n unieke vorm.

Swart trou uitnodiging Swart trou uitnodiging Swart trou uitnodiging Swart trou uitnodiging Swart trou uitnodiging Swart trou uitnodiging

Artikel Krediet: