Lasersny & sagte Pienk trou uitnodiging

Dankie aan Emmerentia van Oh Yay wat vir Mooi Troues se lesers die lasersny en sagte Pienk trou uitnodiging ontwerp  het.

Lasersny trou uitnodiging kan so mooi lyk wanner dit reg gedoen word.  Dié uitnodiging is ‘n mooi illustrasie van ‘n boom met ‘n paartjie wat onder dit op ‘n fiets ry na die kapel toe.  Wanneer die uitnodiging toe is kan jy die teks sien deur die uitgesnyde dele van die illustrasie.  As jy dit oop maak, kan jy die hele teks sien met al die besonderhede van die troue.

Die ontwerp gee die gevoel van natuur, pret en die sagtheid van liefde.  Dit is al die elemente wat gepaard gaan met ‘n troue.  Paartjies inspirasie vir hul trou uitnodigings soek, glo ons by Mooi Troues sal baie van die ontwerp hou.

lasersny trou uitnodiging lasersny trou uitnodiging lasersny trou uitnodiging lasersny trou uitnodiging lasersny trou uitnodiging lasersny trou uitnodiging

Artikel Krediet: