Swart & Wit moderne trou uitnodiging

Dankie aan  Something Gold Designs wat hierdie pragtige uitnodiging ontwerp het.  Ons is gek oor die klassieke Swart en Wit trou uitnodigings wat ons vandag met jou deel. Swart en Wit uitnodigings is altyd ‘n klassieke keuse om voor te gaan as jy opsoek is na iets wat jare lank in die mode sal bly sonder om gekoppel te wees aan enige tendense.  Dit gee onmiddellik ‘n baie elegante gevoel en sal by enige trou styl sal pas.

Artikel Krediet:

Skryfbehoeftes:  Something Gold Designs