Kelvin & Anneke se wynlandgoed troue

Die mooi troue van Kelvin & Anneke was was gevang of kiekies en video deur die multi-talentvolle Gustav Klotz Photography

Gustav Klotz Photography is ‘n baie gewilde naam op Mooi Troues se webwerf en as ons so na die fotos kyk kan ons verstaan hoekom Gustav Klotz so gewild is onder ons lesers.  Ons hou baie van die oomblik wat Gustav vas gevang het toe Kelvin emosioneel raak toe Anneke in die troupadjie afloop.

Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography

Vertel ons hoe het julle ontmoet?


Ons het een Vrydagmiddag ontmoet in my ouers se kombuis.  Kelvin se ouer broer het vir my broer krieket lesse gegee en so het Kelvin besluit om een middag saam te kom vir die oefening.  Sonder dat ons geweet het, het ons ouers mekaar al ontmoet langs die krieketveld en dit was net ‘n kwessie van tyd voor ons sou ontmoet.  My ma het daardie Vrydagmiddag hul genooi vir koffie by ons huis en dit is toe ons mekaar in die kombuis ontmoet.

Van hier af het ons aanklank gevind by mekaar se waarde sisteme, geloof en ook vele meer.  Dit het nie veel gevat vir ons om baie gemaklik met mekaar te word nie.  Kort voor lank het ons ‘n Desember vakansie saam spandeer in Onrus en dit is waar ons ‘n pad saam begin stap het.

Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography

Wat was die inspirasie vir die tema van die troue?


Die styl van ons troue was baie romanties, klassiek met ‘n bietjie vintage.  Meeste van my inspirasie het gekom vanaf Pinterest.  Ek het ook gereeld bruid-tydskrifte gelees, maar op die einde het ek al my idees op Pinterest gekry.

Ons het die venue gekies, omdat dit vir ons ‘n bietjie meer uniek was as ‘n gewone wynplaas.  Daar was baie ooptes en die rustigheid wat mens daar kry as jy uitkyk op die dam was vir ons baie spesiaal.  Die venue het ook uiters goeie diens gelewer.  Dit was ‘n groot voorreg om op Asara te kon trou.  Ons was op die hande gedra en hul koördineerders het seker gemaak alles gebeur op tyd daardie dag.

Die kos was ook uit die boeke, veral die poeding.  Dit was ons gunsteling.

Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography

Was julle met wittebrood?


Ja ons was op ‘n onvergeetlike wittebrood na Mauritius.  Ons het in die Le Victoria hotel en spa gebly.  Dit was die grootste bederf.  Ons het die Alles ingesluit pakket gehad en kon net ontspan.

Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography

Wat sou jul verander het as jul kon?


Ons sou niks wou verander nie.  Alhoewel ek 4 ure voor die troue ‘n ander koek moes kry, het dit alles net bygedra tot die beste herinneringe.  As dinge bietjie skeef loop, bly net kalm en maak vinnig ‘n ander plan.

Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography

Advies wat julle aan ander paartjies kan gee wat besig is om hul troue te beplan?


Ons sal die volgende advies gee:

– Begin vroegtydig met al die reëlings.  Dit gee vir jou genoeg tyd om te beplan en seker te maak jy weet presies wat jy wil hê.
– Kry vroegtydig al jou verskaffers.  As jy te lank wag sal jy dalk nie die verskaffer van jou keuse kan kry nie.
– Maak ‘n bord op Pinterest waar jy omtrent al jou idees kan kry.  Dit help ook om vir die verskaffers hierdie prentjies te wys.
– Kies die regte strooimeisies.  Ek het die voorreg gehad om ‘n ongelooflike span strooimeisies te hê.  As dit nie vir hulle was nie, sou dit nie my droom dag gewees het nie.
– Moenie te veel stres oor die klein dingetjies nie en onthou om elke oomblik voor die troue ook te geniet.  Dit is alles deel van die herinneringe wat jy bou en ook die lekkerste tyd van jou lewe.
– Op die troudag: Nou kan jul net ontspan en elke oomblik inneem.  Indien ietsie skeef loop, bly kalm en maak ‘n plan.  Niemand sal eers  weet daar was iets wat skeef geloop het bv. jou troukoek nie.

Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography

Wat was jul begroting vir jul troue?


Ons het ‘n begroting van R250 000 gehad, alhoewel die begroting nie so streng gevolg was nie.  Ons troue het op die einde om en by R350 000 gekos.

Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography

    Artikel Diensverskaffers:

    Klik hier vir meer diensverskaffers

    Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

    Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

    Artikel Diensverskaffers: