Gratis Gelukwens kaartjies

Gaste is altyd opsoek na oulike kaartjies om geluk te sê vir die pasgetroude paartjie.  Laat druk ‘n paar van die kaartjies vir jou troudag as jy ‘n toekomstige bruidspaar is.  Dan kan jy dit deel maak van jou geskenk tafel by jou troue en die gaste wat vergeet het om hulle kaartjies te kry kan dan sommer maklik hierdie kaartjies gebruik en vasplak aan hulle geskenke.  Dankie Something Gold vir die oulike ontwerp.  Laai die kaartjies gratis af onder.



LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES: