Dankie sê vingerafdruk fietsie plakkaat

a

nooifietsie_0001


Nelia van Nooi Kreatief het die oulikste A3 grootte vingerafdruk dankie sê fietsie plakkaat ontwerp.  Dit is ietsie anders as die normale dankie sê boek.  Jy kan nou jou vinger afdruk op hierdie plakkaat plaas en so al jou gaste by jou troue onthou.  Dit kan ‘n oulike manier wees om ietsie kreatief by jou onthaal te en daarna dit as ‘n kunswerk in julle nuwe huisie te .  Ons beveel aan dat jy dit op ‘n 250 tot 350 gram, A3 grootte papier laat druk. Maar as jy ‘n klein troue het en nie so baie gaste het nie, kan jy dit ook op ‘n A4 laat druk.  Geniet dit en wees lekker prettig.


a

nooifietsie_0002


Krediet:

Skryfbehoeftes: Nooi Kreatief