Fotohokkie bykomstighede inspirasie

aNooi Kreatief_0001


Nelia van Nooi Kreatief het die oulike fotohokkie props gemaak wat jy vir jou gaste kan gee om te gebruik tydens lekker pret informele foto’s. Dit skep net daai ekstra pret by jou troue se foto hokkie en is maklik om self te maak. Jy druk dit op A4 papier in wit en swart, gebruik ‘n lang sosatie stokkie en kleeflint en maak dit aan die agterkant van die gedrukte papier vas.


Nooi Kreatief_0002a Nooi Kreatief_0003


Krediet:

Skryfbehoeftes: Nooi Kreatief