Ons is 2 jaar oud


Mooi Troues het op 9 Mei 2013 aanlyn gegaan toe, Günther en Jaun, stigters van Mooi Troues die idee gekry het om ‘n Afrikaans aanlyn trou publikasie te begin wat lekker Suid-Afrikaans trou inspirasie en advies aan bruide te verskaf met internasionaal standaarde. Mooi Troues is nie jou gewone Afrikaans trou publikasie nie.  Paartjies wat klaar getrou het kan ook deel wees van Mooi Troues en hulle regte troues met ons lesers deel. Die span agter Mooi Troues maak seker dat elke detail perfek is voor enige iets gepubliseer word op Mooi Troues. Ons kantoor is gebaseer in mooie Kaapstad in Suid-Afrika.

Ons het ook ‘n ‘n trou gids met top diensverskaffers in die trou industrie waarvan jy kan kies, kliek hier om na ons trou gids te gaan kyk. Ons het die mees fantastiese en vriendelikste diensverskaffers as deel van ons trou gids en maak seker om jou trou beplanning proses te vergemaklik.

Mooi Troues is altyd opsoek na iets nuut en daarom beplan ons maandeliks gestileerde fotosessie waar ons, ons kreatiwiteit kan uitleef en vir ons bruide die nuutste en mooiste trou inspirasie kan bied.

Ons wil persoonlik vir elke een van julle dankie sê vir julle ondersteuning en as dit nie vir julle ( ons lesers ) was nie, was Mooi Troues nie vandag so suksesvol soos dit is nie.


<>MEES GEKYKTE 3 PUBLIKASIES VAN DIE LAASTE 2 JAAR:<>

Ivan-Elsa-se-troue-soos-gesien-op-Mooi-Troues_0046Ivan-Elsa-se-troue-soos-gesien-op-Mooi-Troues_0046Ivan-Elsa-se-troue-soos-gesien-op-Mooi-Troues_0046


BROKKIE NUUS:<>

Ons het die African Blogger Awards as blog met die beste fotografie gewen.


<>FANTASTIESE BRANDMERKE WAARMEE ONS GEWERK HET:

advertisers


<>MOOI TROUES WAS AL GEPUBLISEER IN:published