Marius & Lelanie se doen-dit-self plaastroue

 

Marius en Lelanie het mekaar bitter jonk ontmoet en was eers later ‘n tydjie gekys voordat hul die knoop deur gehak het. Hul het mekaar goed geken en geweet hul is beide mekaar se lewensmaats. Lelanie se moeder het gehelp met die dekor; asook het Marius en Lelanie hul eie insette in die dekor gehad. Dit bring die element van hul persoonlikhede in die dekor. Neem hul advies aan paartjies wat trou ook in. Lees onder hoe Marius vir Lelanie geflous het voordat hy haar gevra het om te trou en ons geniet die pragtige plaas troue se fotos.


Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0002 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0003 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0004 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0005 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0006 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0007


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Nie een van ons kan die presiese dag of oomblik onthou nie.. Maar 13 jaar gelede het ons mekaar ontmoet by die bus-stop nadat ek, Lelanie, verhuis het na die Weskus. Ek was Graad 4 en Marius Graad 5.


Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0008 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0009 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0010 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0011 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0012 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0013 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0014 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0015 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0016 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0017 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0018 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0019


Hoe het julle verloof geraak?

Na studies het ons altwee verhuis na Pretoria. Dit was April vakansie en net ek kon vakansie neem om af te vlieg na my ouerhuis, of so het ek gedink! Marius sou ‘n vriend ontmoet het en ‘n naweek op ‘n wildsplaas spandeer het. So het ek foto’s ontvang van landskappe en sonsondergange, maar min het ek geweet dit was geneem terwyl hy besig was om af te ry Weskus toe! ‘n Aand later het ek by sy familie gaan kuier, waar hy toe ‘n wandelpad met kerse in hul tuin gepak het en vir my met ‘n piekniek onder die sterre verras het!


Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0020 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0021 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0022 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0023 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0024 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0025 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0026 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0027 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0028 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0029 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0030 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0031 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0032 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0033 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0034 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0035 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0036


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons was 6 en ‘n half jaar saam; en 7 maande verloof.


Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0037 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0038 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0039 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0040 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0041 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0042 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0043 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0044 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0045 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0046 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0047 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0048 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0049 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0050 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0051


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

  • Dit is beide se troue, so die bruidegom se insette is net so belangrik.
  • Begin met als vroeër as wat jy dink nodig is, want dit is altyd meer werk as wat jy verwag!
  • Wees kalm en absorbeer als van die dag wat jy kan, dit gaan so vinnig en mens mis uit op die kleiner goed. ‘n Fotograaf/videograaf wat weet wat hul doen is ook goud werd!

Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0052 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0053 Lelanie en Marius se troue soos gesien op Mooi Troues_0054


Diensverskaffers: