Cobus & Christelle se verlowing fotos

Geniet die pragtige verlowing fotos geneem deur Nadia Basson by Altydgedacht Wyn Landgoed in Durbanville.

verlowing fotos9 verlowing verlowing fotos


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het mekaar ontmoet by vriende se huis in 2008.


verlowing fotos verlowing fotos verlowing fotos


Hoe het julle verloof geraak?

Ons het verloof geraak by Nitida Wyn Landgoed in Durbanville, ek was heel onkant gevang met die verassing wat vir my gewag het. Hy het my vertel dat ons na die venue gaan kyk vir ‘n potensiële trou venue en toe ek weer sien is Cobus op sy knie.


verlowing fotos verlowing fotosverlowing fotos


Wanneer beplan julle om te trou?

Ons sukkel tans nog met ‘n vaste datum, maar sover is dit Maart 2016


verlowing fotos verlowing fotos verlowing fotos verlowing fotos verlowing fotos verlowing fotos Cverlowing fotos verlowing fotos

Diensverskaffers