Richard & Amy se Verlowing

Amy en Richard het hul pragtige fotosessie by Rhodes Memorial in Kaapstad gehad en paar foto’s in die stad ook laat neem. Dankie aan Black Baloon Photography vir die mooi foto’s.

Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0002 Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0003

 Hoe het julle die eerste keer ontmoet?


Ek het my kar in ‘n paal vas reverse en toe net so Universiteit toe gery. Toe ek daar aankom het ek vir Richard gevra of hy dink die skade is erg, hy het gelag en gesê ‘watter belaglike vraag is dit nou?’ Dít is die eerste keer wat ons ontmoet het.

Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0004 Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0005 Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0006 Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0007 Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0008 Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0009

Hoe het julle verloof geraak?


Dit was ‘n Sondagmiddag gewees na ons altwee ‘n baie besige week gehad het.  Ons was die hele week omtrent nie by die huis nie en het besluit om die honde vir ‘n stap te vat in die berg na ‘n baie mooi waterval.  Toe ons bo kom het ek voor hom gestaan met my rug na hom toe.  Ek het omgedraai en hy was besig om op sy knie te gaan ( hy het so erg gebewe van die senuwees).  Dit was perfek, net ons twee, die berge en ons honde.  Ons het twee ure daarbo spandeer

Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0010 Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0011

Wanneer beplan julle om te trou?


Die 10de Januarie by The Cape Town Club in die stad.  Ons seremonie gaan in die Tuine gehou word.

Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0012

Amy en Richard se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0013

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: